Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderberg Rusplekkie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Sandra W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Natuurlik 'n plek wat ek weer sal wil bespreek. Baie lekker en 'n baie rustige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorette J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Everything you need, enough space to even stay a bit longer. I am so glad we found Helderberg Rusplekkie. It was perfect for our needs as we spent a few days running last errands before returning overseas. For one, there was enough space for all our suitcases! The hosts are friendly and willing to assist. Thank you for a wonderful stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte S
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Sal beslis weer hier inboek. Baie oulike, netjiese plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Dit baie geniet. Lekker gebly, privaat goeie diens en vriendelik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Lovely place with ample room. Will definitley stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Helderberg Rusplekkie
What a lovely family, always welcome back.

Heather L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Helderberg Rusplekkie was comfortable, clean, well located and with friendly hosts. My family and I were attending a wedding at Lourensford so the location was perfect. The hosts were friendly and professional in that they gave us our privacy. Helderberg Rusplekkie is comfortable, well equipped and the solar panels worked well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Helderberg Rusplekkie
Thanks Heather, you were great guests and are welcome back anytime. Thanks for leaving the unit so clean and tidy.

Jackie C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Was baie netjies en het voldoen aan al ons vereistes. Sal enige tyd die plekkie aanbeveel en sal self weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Helderberg Rusplekkie
Thank you Jackie, you were excellent guests and are welcome back anytime. Thanks for leaving the unit so clean and tidy.

Zoe-jane G
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2023

Waarde vir geld. Goeie diens!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Helderberg Rusplekkie
Dankie Zoe-Jane, ons het julle verblyf ook geniet.

Louise V
Lang verblyf
3.8
Okt 2023

Kuier was lekker, baie goed om te doen in die omgewing. Twee komberse was vuil, sowel as die badkamermatjie. Die lakens in die hoofslaapkamer was gevlek. Daar was baie miere in die kombuis. Die plek is nie baie mooi skoongemaak nie. Daar was papier van vorige besoekers in die kas en laaie. Die eienaars het vinnig gereageer op ons klagtes. Ek dink behoorlike toeighouding oor die skoonmaak van die cottage is 'n probleem. Die tuin is pragtig en die woonbuurt is stil.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stanley M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Dit was baie lekker gewees. Nicky en Mark is baie gasvry en vriendelik. Ons as gesin het 'n fantastiese tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mark
Helderberg Rusplekkie
Hi Stanley, thank you for staying at our place and for being such wonderful guests. We hope to host you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Immelmanweg 13, Somerset-Wes, Kaapstad, 7130 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWVA0mDf0YHVZGb5DfJNqX9vXcU1uehGoN7zDElL0qv0ES7bwfh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 13 Immelman Road Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.075797621779 18.876833119127

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang