Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderbosch Self-catering Accommodation

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Helderbosch Self-catering Accommodation is op 'n perseel van 6 hektaar, omring deur wingerde, aan die voet van die majestueuse Helderberge. Dit is langs die R44, tussen die bekoorlike dorpe Stellenbosch en Somerset-Wes.

Die selfsorg-eenhede het elk slaapplek vir 5 gaste en het gemaklike beddens en badkamers met 'n bad en stort óf slegs 'n stort. Elke kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Ekstra geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, 'n leefarea, en buite-area met 'n braai-area, asook veilige parkeerplek in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helderbosch Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbosch, Erfdeel 20, Corobaweg, R44, 14 km vanaf Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8d176413706d963aaa12ad4d437c348820e96bcbb2e32eae29a4a219cffc1bb96993ea3159584f98ebe11ce94e99b8bb1b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 Helderbosch Portion 20, Cordoba Road, R44 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.028277777778 18.840388888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang