Heldersig Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Madelain Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Geoff S - Aug 2024
Algehele gradering
Sal beslis weer daar kom bly.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.
Vianca C - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker warm, voel jy is by jou eie huis.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Vianca. Julle is enige tyd welkom. Lekker om gereelde gaste te akkommodeer. Goed gaan.
Beryl V - Jul 2023
Algehele gradering
Beatiful place, neat, clean, has most of the items required in the kitchen.
Heldersig Cottage se terugvoer
Dear Beryl
Thank you for the review. You are always welcome.
Ps. The missing utensils were misplaced under the prep bowl.
Thank you for bringing this to my attention.
Hope to see you soon.
Engela L - Mei 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon, smaakvol en gerieflik.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie Engela. Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer. Mooi bly en kom gerus weer.
Sonja M - Okt 2021
Algehele gradering
Perfek, goed toegerus, mooi dekor, goed geleë, vir alle tipe reisigers, privaat. Lekker gebly.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Sonja. Julle is enige tyd weer welkom.
Willa G - Des 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en meer.
Julyan B - Jul 2019
Algehele gradering
Fantastic.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Julyan. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete.
Lettie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Beslis!
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Lettie. Dis 'n groot plesier. Julle is enige tyd weer welkom.
Adriaan Petrus V - Jun 2018
Algehele gradering
Ongelooflik.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Diaan. Julle is baie welkom.
Adam B - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was fantasties.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Adam. Was weereens lekker om akkommodasie aan julle te kon verskaf. Altyd lekker wanneer gaste weer en weer terug kom. Baie dankie vir die resensie.
Lettie L - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Lettie. Julle is enige tyd welkom.
Adam B - Jul 2017
Algehele gradering
Fantasties, nog nooit so lekker gebly nie.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Adam. Julle is baie welkom.
Garthrud V - Mrt 2017
Algehele gradering
Dit was super awesome!
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Garthrud. Julle is enige tyd weer welkom.
Elsie F - Okt 2016
Algehele gradering
Great.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Elsie. Waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Jacobus V - Aug 2016
Algehele gradering
Fantasties gewees, sal beslis aanbeveel.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Jaco en gesin. Dit was 'n voorreg om vir julle te kon akkommodeer. Julle is altyd baie welkom.
Anja V - Nov 2016
Algehele gradering
Gemaklik, baie netjies en uitstekende diens.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Anja. Ek hoop om jul weer te sien.
Groetnis.
Nick V - Apr 2016
Algehele gradering
'n Baie aangename ontvangs en verblyf.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Nick. Dis altyd 'n voorreg om dierbare gaste soos julle te ontmoet en te kon akkommodeer. Julle almal is enige tyd welkom.
Groete.
Christo D - Apr 2015
Algehele gradering
Fantasties, sentraal, veilig, gasvry en netjies.
Lees meerHeldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie Christo,
Dit was heerlik om jou en jou gesin te ontmoet en te kon akkommodeer.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groetnis.
Gillian V - Jul 2015
Algehele gradering
Wonderfull.
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie Gillian,
Julle is voorwaar baie oulike gaste.
Baie dankie vir my groot bederf.
Dit was heerlik. Julle is enige tyd weer welkom.
Groetnis.
Gerda D - Jul 2015
Algehele gradering
Uitstaande waarde!
Heldersig Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gerda. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te kon akkommodeer.
Groetnis.
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders onder 16
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Heldersigstraat 24, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang