Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heldersig Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Geoff S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Sal beslis weer daar kom bly. Totaal lekker gebly. Sal ook aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Vianca C
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lekker warm, voel jy is by jou eie huis. Ons bly altyd lekker by Heldersig Cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Vianca. Julle is enige tyd welkom. Lekker om gereelde gaste te akkommodeer. Goed gaan.

Beryl V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Beatiful place, neat, clean, has most of the items required in the kitchen. Please add a chopping board and grater. I think that there used to be one from the previous time we stayed at the cottage, however, wonderful stay. We always look for its availability when we go to Cape Town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Dear Beryl Thank you for the review. You are always welcome. Ps. The missing utensils were misplaced under the prep bowl. Thank you for bringing this to my attention. Hope to see you soon.

Engela L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Netjies, skoon, smaakvol en gerieflik. Absolute puik verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie, baie dankie Engela. Dit was heerlik om julle te kon akkommodeer. Mooi bly en kom gerus weer.

Sonja M
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Perfek, goed toegerus, mooi dekor, goed geleë, vir alle tipe reisigers, privaat. Lekker gebly. Absoluut 'n plek om weer te boek. Dankie. Privaat, pragtig en goed toegerus. Alles werkende toestand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Sonja. Julle is enige tyd weer welkom.

Willa G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Alles wat jy nodig het en meer. Wat 'n aangename verrassing. Baie netjiese, skoon, goed ingerigte blyplek. Naby Panorama MediClinic, winkelsentums en restaurante. Hier sal ek 'n week of meer kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julyan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Fantastic. The area is safe. Close to the hospital and shops. Everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Julyan. Julle is altyd welkom. Vriendelike groete.

Lettie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Beslis! Baie dankie, dis so 'n lekker plekkie om te bly. Madelain is behulpsaam en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Lettie. Dis 'n groot plesier. Julle is enige tyd weer welkom.

Adriaan Petrus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2018

Ongelooflik. Heldersig Cottage is vir seker 'n moet as jy naby die Panorama Medi Clinic wil wees. Ongelooflike lekker eenheid, voel of jy tuis is by jou eie huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Diaan. Julle is baie welkom.

Adam B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Dit was fantasties. Fantastiese plek, netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Madelain
Heldersig Cottage
Baie dankie, Adam. Was weereens lekker om akkommodasie aan julle te kon verskaf. Altyd lekker wanneer gaste weer en weer terug kom. Baie dankie vir die resensie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Madelain Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heldersigstraat 24, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe892630b8f6791fa3ca45729d3e3951c1f925d19209cf3dd70f0e5c6cd9ae5557568735d7865cbb456d2c5f460d7ee4b4404?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 24 Heldersig Street Panorama 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.87753 18.579188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang