Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heldersig

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Henk J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Oop en rustig net wat ons wou hê. Lekker gebly. Sal dit weer gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietjie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Het dit terdeë geniet by Heldersig. Ons het verskriklik lekker gebly. Mooi uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Amazing loacation. Home away from home. A very relaxing stay in a brilliant location. Comfortable house with all the amenities. Lack of TV/Wi-Fi does not detract from the stay. Really enjoyed the rest after a few weeks of travel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Fantastiese ligging en uitsig. Dit was heerlik rustig. Naby die see vir stap. Strand is skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantastiese ligging. Heldersig is 'n buitengewone aantreklike eiendom wat direk bo die Atlantiese Oseaan geleë is en binne stapafstand vanaf die strand. 'n Groot glasfront met 'n skuifdeur bied 'n wonderlike uitsig oor die see. Ons het die tyd baie geniet. Thank you Alan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
Heldersig
Thank you Peter. We look forward to you visiting again one of these days. Safe travels. Alan

Melanie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2023

Lieflike huis. Baie gerieflik. Fantastiese ligging. Baie lekker gebly. Lieflike gerieflike akkommodasie. Baie netjies. Pragtige ligging.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Hemel op aarde. Baie rustig en voel dadelik tuis. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Ons wou nie huis toe gaan nie en kom definitief weer. Wil net volgende keer heelwat langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fj (kobus) D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Baie aangenaam. Gerieflik. Goeie see-ervaring. Baie gerieflike huis met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2022

Baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer soontoe gaan. Al wat so bietjie gepla het was die enkelbadkamer, maar verder was dit regtig baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mari B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Perfek geleë, baie skoon en als wat jy nodig het. Lekkerste beddens. Baie skoon en als wat jy nodig het is daar. Baie lekker beddens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 103

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 750
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 750
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cd3a2d3fd52e449eda975268e18cc38a37a7842365660c52540758719374d4b0f20127472ad9aca1e786d921a09a637346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 750 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Bamboes Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.75799677642 18.224183335525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang