Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heldersig

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Heldersig
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Henk J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Oop en rustig net wat ons wou hê.

Lekker gebly. Sal dit weer gebruik.

Marietjie D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie D

Het dit terdeë geniet by Heldersig.

Ons het verskriklik lekker gebly. Mooi uitsig oor die see.

Louis V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Amazing loacation. Home away from home.

A very relaxing stay in a brilliant location. Comfortable house with all the amenities. Lack of TV/Wi-Fi does not detract from the stay. Really enjoyed the rest after a few weeks of travel.

Charl V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V

Fantastiese ligging en uitsig.

Dit was heerlik rustig. Naby die see vir stap. Strand is skoon.

Peter W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter W

Fantastiese ligging.

Heldersig is 'n buitengewone aantreklike eiendom wat direk bo die Atlantiese Oseaan geleë is en binne stapafstand vanaf die strand. 'n Groot glasfront met 'n skuifdeur bied 'n wonderlike uitsig oor die see. Ons het die tyd baie geniet. Thank you Alan!

Heldersig se terugvoer

Thank you Peter. We look forward to you visiting again one of these days. Safe travels. Alan

Heldersig
Melanie G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie G

Lieflike huis. Baie gerieflik. Fantastiese ligging. Baie lekker gebly.

Lieflike gerieflike akkommodasie. Baie netjies. Pragtige ligging.

Nadia S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Hemel op aarde.

Baie rustig en voel dadelik tuis. Die uitsig oor die see is onverbeterlik. Ons wou nie huis toe gaan nie en kom definitief weer. Wil net volgende keer heelwat langer bly.

Fj (kobus) D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fj (kobus) D

Baie aangenaam. Gerieflik. Goeie see-ervaring.

Baie gerieflike huis met alles wat nodig is.

Amanda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D

Baie mooi skoon en netjies. Sal beslis weer soontoe gaan.

Al wat so bietjie gepla het was die enkelbadkamer, maar verder was dit regtig baie lekker.

Mari B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari B

Perfek geleë, baie skoon en als wat jy nodig het. Lekkerste beddens.

Baie skoon en als wat jy nodig het is daar. Baie lekker beddens.

Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R3 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cd3a2d3fd52e449eda975268e18cc38a37a7842365660c52540758719374d4b0f20127472ad9aca1e786d921a09a637346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Bamboes Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.75799677642 18.224183335525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang