Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heldersig

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 550 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Heldersig is 'n selfsorghuis aan die suidekant van Strandfontein, in Louis Rood. Die eiendom spog met wonderlike see-uitsigte oor die ruwe Weskus.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer bestaan uit 'n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort en wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die goed toegeruste kombuis het 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n broodrooster. Die oopplan-leefarea lei na 'n onderdakstoep, wat 'n groot braai-area het vir gaste om te gebruik. Aan die ander kant van die huis en die voorkant is daar nog 'n patio.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Heldersig
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 10

Resensies 92

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heldersig het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bamboesstraat, Strandfontein, Lutzville, 8165, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cd3a2d3fd52e449eda975268e18cc38a37a7842365660c52540758719374d4b0f20127472ad9aca1e786d921a09a637346?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 8 mense 10 5 1 5 Bamboes Street Strandfontein 8165 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.75799677642 18.224183335525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang