Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderzicht

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Florence N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Peaceful. I really enjoyed my stay at the place; everything was on point. Thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oswald H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

We had a lovely stay. It was clean and neat and the security is good. I will recommend this for future stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Puik kliente diens, veilig, rustig. Glad nie spyt nie, sal definitief weer so maak, dankie Amanda.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zaid F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Immaculate. It was amazing, the area is quiet and it's nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charleen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2024

Plekkie en eetgerei geniet aandag, sowel as die skoonmaak van die stort en ander. Plekkie baie klein. Koud in winter. Geen elektriese kombers om die bed warm te maak. Geen plek om tasse op te sit. Venster en sliding door klap as die wind waai. Hou jou uit slaap. Kan bure duidelik hoor. Geen stofie om kos te maak. Slegs braaipan. Slegs een braaigerief. Alle inwoners kan nie op dieselfde tyd braai. Handoeke word nie vervang. Reën. Kon nie handoeke buite hang nie. Eetgerei verouderd en ons het dit glad nie eintlik gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Net een plesier om in te bly in 'n plek wat alles werk! Pragtige wooneenheid. The host was baie gaaf. Als was skoon en netjies. Solar verskaf krag tydens loadshedding. TV het beperkte kanale maar 144 is wel daar. WiFi, fan, ketel, braaipan, toaster, mikrogolf, klein yskassie, nodige borde/bekers/glase/messegoed/glasbak is als daar. Kar veilig agter gesluite hek. Baie veilig plekkie. Regtig juweel wat ons ontdek het! O en die bed slaap lekker! En stort is plesier om te gebruik! 10/10 plekkie! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig tog naby alles wat jy benodig. Die ligging is ideaal naby groot sentrums en ook die stad. Baie veilige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Dit het als wat jy nodig het. Dit was 'n lekker oorslaapplekkie vir ons. Dis klein, maar het als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celesté S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Dit was voldoende. Daar was net een handdoek en slegs een peppermint alhoewel ons geboek het vir twee. Verder aan van die minimum vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Dit was heerlik. Ons het 'n aangename verblyf gehad. Alles was skoon en netjies. Was bekommerd oor parkering, maar was nie nodig nie. Daar was veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

len Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1f308884a61ba03a38917c35838ebb15c90e7d35023af1c15b8b0ce7f015a419d0e7bb0b0e7e4c875a2646eb1fb74f8a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 11 Helderzicht Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887815773416 18.707520588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang