Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderzicht

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Riana M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Net een plesier om in te bly in 'n plek wat alles werk! Pragtige wooneenheid. The host was baie gaaf. Als was skoon en netjies. Solar verskaf krag tydens loadshedding. TV het beperkte kanale maar 144 is wel daar. WiFi, fan, ketel, braaipan, toaster, mikrogolf, klein yskassie, nodige borde/bekers/glase/messegoed/glasbak is als daar. Kar veilig agter gesluite hek. Baie veilig plekkie. Regtig juweel wat ons ontdek het! O en die bed slaap lekker! En stort is plesier om te gebruik! 10/10 plekkie! Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig tog naby alles wat jy benodig. Die ligging is ideaal naby groot sentrums en ook die stad. Baie veilige en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Dit het als wat jy nodig het. Dit was 'n lekker oorslaapplekkie vir ons. Dis klein, maar het als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Charleen W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Aug 2024

Plekkie en eetgerei geniet aandag, sowel as die skoonmaak van die stort en ander. Plekkie baie klein. Koud in winter. Geen elektriese kombers om die bed warm te maak. Geen plek om tasse op te sit. Venster en sliding door klap as die wind waai. Hou jou uit slaap. Kan bure duidelik hoor. Geen stofie om kos te maak. Slegs braaipan. Slegs een braaigerief. Alle inwoners kan nie op dieselfde tyd braai. Handoeke word nie vervang. Reën. Kon nie handoeke buite hang nie. Eetgerei verouderd en ons het dit glad nie eintlik gebruik nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Celesté S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Dit was voldoende. Daar was net een handdoek en slegs een peppermint alhoewel ons geboek het vir twee. Verder aan van die minimum vereistes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alicia S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

Dit was heerlik. Ons het 'n aangename verblyf gehad. Alles was skoon en netjies. Was bekommerd oor parkering, maar was nie nodig nie. Daar was veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizel M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Feb 2023

The room was small, but a good stay. The location was perfect for my stay, I had a good night's rest. Everything clean and neat, but basic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Erik S
Kort verblyf Besigheidsreis
2.8
Mei 2023

Nie heeltemal wat ons verwag het nie. Die eerste ding wat my gepla het, wat nie baie duidelik met my gekommunikeer was nie, is die feit dat ek my sleutel by 'n ander adres moes gaan optel (indien met eie voertuig gery het was dit 'n ander saak, maar het met 'n shuttle gery). Die kamer is gemiddeld, redelik beknopte kombuis. Geen voorbereiding vir beurtkrag nie. Glad nie my koffievoorraad kom hervul nie. Blinding voor skuifdeur wat ingang is se een segment is weg en skuifdeur sukkel ook om te sluit.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

G W
1 nag
1.6
Okt 2023

Teleurstellend. Ons is na 'n ander adres verwys, 7 Helling Straat, Brackenfell. Die kamer was nie soos op die foto's nie. Die plek was vol stof en die beddegoed het kolle op die lakens gehad. DSTV het nie al die kanale gehad nie en die ketel se deksel was los. Daar was geen Netflix of slim TV nie en die glase was net enkels. Daar was slegs een klein sjampoe en stortgel, en die mikrogolf was baie oud, soos die meubels in die kamer. Daar was net 4 suikerpakkies en goedkoop koffie, opwasmiddel en toiletpapier.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jason M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Nice place. Nice place to relax and get away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

len Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1f308884a61ba03a38917c35838ebb15c90e7d35023af1c15b8b0ce7f015a419d0e7bb0b0e7e4c875a2646eb1fb74f8a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 11 Helderzicht Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887815773416 18.707520588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang