Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helderzicht

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Vanaf R640 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Helderzicht bied gerieflike selfsorgverblyf in die Protea Heights-woonbuurt in Brackenfell. Dié area bied gerieflike toegang tot die Tygervallei-winkelsentrum, Durbanville Wynroete en die N1, N2 en R300.

Verblyf word in 'n tweeslaapkamer-hoofhuis en 6 eenslaapkamer-eenhede gebied. Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, en 'n leefarea met 'n TV. Elke eenslaapkamer-eenheid beskik oor 'n kombuisie en 'n TV. Die eenhede word weekliks skoongemaak en linne word voorsien. Daar is beskutte parkeerplek agter 'n afstandbeheerde hek.

Die area bied 'n verskeidenheid restaurante, rolprentteaters, hospitale, besighede, skole en gholfbane. Kaapstad Internasionale Lughawe en Century City is 25 km weg en die Kaapse middestad en V&A Waterfront is 34 km weg. Gaste kan ook Stellenbosch en Paarl besoek wat ongeveer 30 minute se ry weg is.

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.0
Veiligheid
4.3
Wat gaste dink
Riana M
Saam met lewensmaat
5.0
Net een plesier om in te bly in 'n plek wat alles werk! Pragtige wooneenheid. The host was baie gaaf. Als was skoon en netjies. Solar verskaf krag tyd...
Sien meer
Nov 2023
Elize J
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig tog naby alles wat jy benodig. Die ligging is ideaal naby groot sentrums en ook die stad. Baie veilige en rustige omgewing.
Apr 2023
Annerene L
Saam met lewensmaat
4.8
Dit het als wat jy nodig het. Dit was 'n lekker oorslaapplekkie vir ons. Dis klein, maar het als wat jy nodig het.
Jan 2023
Celesté S
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was voldoende. Daar was net een handdoek en slegs een peppermint alhoewel ons geboek het vir twee. Verder aan van die minimum vereistes voldoen.
Aug 2023
Alicia S
Saam met lewensmaat
4.4
Dit was heerlik. Ons het 'n aangename verblyf gehad. Alles was skoon en netjies. Was bekommerd oor parkering, maar was nie nodig nie. Daar was veilige...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

len Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
  • Gaste dink Helderzicht het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R640
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderzichtstraat 11, Protea Heights, Brackenfell, 7561, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0a1f308884a61ba03a38917c35838ebb15c90e7d35023af1c15b8b0ce7f015a419d0e7bb0b0e7e4c875a2646eb1fb74f8a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag (plek vir 2) 27 5 1 4 11 Helderzicht Street Protea Heights 7561 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.887815773416 18.707520588955

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang