Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heleen's B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 73 resensies vir Heleen's B&B
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Leanne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne V

Very comfortable stay.

Hosts were welcoming and very friendly. They gladly accommodated us with a late check-in. Good breakfast provided.

Rita R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita R

Enjoyed our stay and will definitely go back.

My 1 week stay was fantastic. The hospitality was great. The hosts are very friendly and the stay did not feel like you were away from home.

Shane B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane B

Puik diens, mens mense, kom weer terug.

Wat 'n puik plek om in te bly vir 'n week of twee of net 'n naweek. Vriendelik, rustig en so mooi en skoon. Die tuin is soos Eden. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat reis na Toti toe.

Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Die verblyf was skoon en waarde vir jou geld. Dit is baie rustig daar.

Ek het drie aande gebly en dit was baie lekker. Skoon en rustig.

Bernise J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernise J

Beste diens ooit. Verskriklik skoon en netjies. Lekkerste ontbyt. Vriendelikste.

Absoluut fantastiese verblyf.

Melani W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melani W

Pragtige plek.

Wat 'n pragtige plek! Heleen en Sakkie het ons baie welkom laat voel. Sakkie het ons een van hulle braais laat gebruik om een aand n vleisie gaar te maak. Die ontbyt wat Heleen elke oggend voorgesit het was van die beste. Die plekkie was elke dag skoongemaak met skoon handdoeke en koppies. Dit is regtig een van die lekkerste plekke wat ons nog by was. Ons sal verseker weer daar kom bly met ons volgende vakansie.

Rob O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rob O

Very pleasant and relaxing.

Helen and Sakkie were very attentive and hospitable. Breakfast was fantastic. Will definitely stay there again!

Mthokozisi M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mthokozisi M

It was good and I enjoyed it.

The place is on a quiet street.

Pierre S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre S

It was a very pleasant experience with an excellent warm welcome and excellent service.

Heleen and her husband were very great hosts and the breakfast was excellent. I would definitely return again in the future.

Leon H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon H

Baie lekker en baie vriendelike mense.

Het heerlike vakansie-verblyf geniet. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Linda P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Absolutely awesome. We loved our stay with Heleen and Sakkie.

Friendly, clean, everything close by. Relaxed, peaceful. Highly recommended. Heleen such a talented artist. Home away from home.

Wendy M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

This was home away from home.

Definitely will be back.

Jack D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack D

Dit was heerlik.

Die beste gastehuis wat ons besoek het in 13 jaar se toere.

Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Baie gerieflik en 'n lekker atmosfeer.

Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Markus H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Markus H

Ongelooflik!

Baie lekker gebly. Netjiese, skoon plek. Ontbyt en kos heerlik. Gasvryheid is 10 sterre. Ons huis gewees weg van ons huis. Wens ons kon langer kuier! Sien julle gou weer.

Liezel S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel S

Lekker rustig, baie vriendelike diens.

Ek sal vir seker weer daar tuisgaan.

Dalene V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Uitstekende diens en gasvryheid.

Sakkie en Heleen se B&B is 'n juweel weggesteek tussen pragtige bome en 'n lowergroen tuin. Die netjiese, smaakvolle eenheid, gasvryheid tesame met daaglikse ontbyt het ons verblyf baie spesiaal gemaak. Baie dankie vir die heerlike bederf!

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was 'n groot voorreg om julle te huisves.
Heleen's B&B

Heleen's B&B
Gerhard K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Fantasties, rustig, gasvry, perfekte wegbreek.

Baie rustig, uitstekende gasvryheid. Gesellige swembad en koelte. Heleen maak ook die lekkerste koekies.

Gerda J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda J

Wat 'n heerlike, oulike, netjiese, stil en rustige plekkie om af te pak. Ek en my kids het dit baie geniet.

Heleen is 'n dierbare vrou en so hulpvaardig in alles. En sy maak die lekkerste ontbyt. Ek beveel haar plekkie beslis aan.

Lawrence W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lawrence W

Very comfortable accommodation in lovely, tranquil and peaceful setting.

Our hosts were absolutely amazing and can't thank them enough for the lovely stay we had with them.

Sharmla N - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharmla N

Its like a home away from home, except some one else makes the breakfast.

Heleen and Sakkie were the perfect hosts. The beautiful garden provided shady spots to just relax at the end of the day and watch a number of small wildlife that frequent the garden. Heleen takes great pride in her home and it shows in how clean the accommodation is. We will definitely use this B&B again. If I can suggest one thing it would be to add some cereal and yogurt and fruit to the breakfast menu for variety of choice. Thank you once again, Helen and Sakkie, for your hospitality.

Heleen's B&B se terugvoer

Thank you for the positive comments, we will consider your suggestions.
Heleen's B &B

Heleen's B&B
Kristell B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristell B

Kon nie vir beter vra nie.

Heleen’s B&B het rêrig goed na elke detail omgesien. Ons was rêrig so gelukkig met die diens.

Mmathapelo M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmathapelo M

Such a beautiful and safe place.

Helen and Sakkie welcomed us very well. The establishment is so clean and tidy. The breakfast was the cherry on top, because we didn't expect it. I would sleep there over and over again.

Martie S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S

Lekker bederf, mooi natuur en stilte.

Heleen is meer as n gasvrou, sy word 'n vriendin binne ure. Ons het so lekker gekuier, kamer is skoon, gerieflik en bied stilte met geen TV, absoluut hemel vir 'n moeë gees en liggaam.

Minenhle C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minenhle C

Great place to be especially when you need peace and silence.

The place is easy to find and the kids enjoyed the stay. Sakkie and Heleen are the best hosts. I would recommend a TV.

Yoganathan G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yoganathan G

Enjoyed our stay at Heleen's B&B.

It is a very nice place for a quiet time. It is very close to Galaria, the shopping Mall, the beach and other shopping centres. Enjoy the lovely breakfast.

Elmarie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Ons gee vir Heleen's B&B 'n vyfster plus.

Heleen's B&B is topgehalte in alle opsigte: Persoonlike, vriendelike diens en geselsies deur Heleen, heerlike ontbyt, lieflike woonstel met Heleen se hand in elke mooi detail, rustige omgewing en apies wat kom môre sê wanneer mens deur die tuin stap vroegoggend. Baie dankie vir 'n heerlike naweek!

Jan C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Wat 'n seën om als perfek en netjies te vind.

Was eers skepties oor prys so laag was, maar sal in toekoms op geen ander plek bly as ek weer in die omgewing moet tuisgaan nie.

Colleen V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen V

Absolutely heavenly experience.

I have and will recommend Heleen's B&B to all my friends. I am so impressed that there are still such beautiful people around. Loved every minute of our stay.

Nazeer A - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazeer A

My stay was very relaxing and peaceful, the host was very welcoming and pleasant.

I loved it, will go again.

Michele D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michele D

Gesinsvakansie.

Ons het heerlik gebly. Sakkie en Heleen was uiters gasvry en behulpsaam. Ontbyt was heerlik. Baie dankie vir julle gasvryheid.

Pride M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pride M

A home away from home with amazing hosts. Definitely going back there.

Sakkie and Heleen were the most amazing and sweetest hosts ever. Heleen's B&B was truly a home away from home. Ons het lekker geslaap.

Magel V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magel V

Dit was 'n rustige paar dae, stil, veilig en vriendelike diens.

Ons het ons verblyf baie geniet. Heleen en Sakkie is twee vriendelike behulpsame mense wat ingestel is op die behoeftes van hul gaste. Ons is heerlik bederf met ontbyt elke oggend. Ons sal hul sterk aanbeveel en ons sal enige tyd weer by hul tuisgaan. Die kamer was ruim en baie skoon en netjies. Dit is werklik goeie waarde vir geld, niks is afgeskeep nie. Die tuin is ook pragtig en goed versorg.

Ezra G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ezra G

Great place.

Would recommend a TV.

Danie V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie V

Dit was die rustigste nagrus in baie jare en die ontbyt heerlik.

Alles was voortreflik, regtig waarde vir geld.

Freddie N - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie N

Wonderlik.

Gasvryheid en hulpvaardig. Netjies. Uitstekende diens.

Beverley B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverley B

Fantastiese plek, wonderlike gasheer en gasvrou.

Ek twyfel of daar genoeg woorde is om hierdie pragtige stukkie hemel op aarde op te som in min woorde. Voorwaar een van die mooiste plekkies wat ons in 'n lang tyd in gebly het (en ja, die foto's wat julle sien is regtig hoe dit lyk). Heleen en Sakkie is die wonderlikste eienaars/gasheer en gasvrou en ons is met ope arms en huis verwelkom na hierdie pragtige B&B. Nie net het die kamer ons verwagtinge oorskry nie, maar die vriendelikheid en liefde wat deur Heleen en Sakkie uitgestraal word deur middel van versierings ens. sal sorg dat ieder en elk wat daar al gekuier het weer sal wil terugkeer. Heleen maak die heerlikste ontbyt (so met baie liefde gemaak - mens "proe" die liefde in elke happie op die bord). Baie dankie Sakkie en Heleen vir 'n pragtige kort tyd. Ons sal beslis terug wees en glo my almal gaan hoor van hierdie stukkie hemel. Baie dankie vir julle vriendelikheid (en ook dat jy opgevolg het Heleen dat ons veilig tuis was - dit het ons nog nooit ervaar in plekke waar ons gebly het nie). Julle is 2 pragtige mense. God se rykste seën aan julle.

Daniel Casparus M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Casparus M

Fantastiese waarde vir geld.

Heleen's B&B is een van die gastehuise wat die beste verblyf aanbied vir die koste daarvan, met die eienaars wat baie gasvry is en laat jou onmiddellik tuis voel. Ons het die verblyf werklik geniet en sien uit na die volgende besoek. Dit is baie rustig by die gastehuis en dit is heerlik om buite te sit en dit te geniet.

Chris D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D

Die beste B&B in al my jare se reis.

Die wonderlikste plek met die wonderlikste mense. Die ontvangs was ongelooflik gasvry en ons het dadelik baie tuis gevoel. Die kamer en badkamer was baie netjies en modern en daar word baie duidelik uit hul pad gegaan om die gaste die beste behandeling ooit te gee. Ons sal beslis weer daar oornag en dit vir almal aanbeveel. Ek was eers bietjie skepties omrede die tarief baie laag is, maar het koninklike behandeling teen die goedkoopste tarief beleef.

Alf G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alf G

Fantasties!

Dit was my beste blyplek ooit. Heleen en Sakkie gaan regtig uit hul pad om hulle gaste se verblyf lekker te maak. Kan dit 100% sonder twyfel aan beveel.

Brendan F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brendan F

Premium service delivery.

They offer excellent customer care and their rooms are exceptionally neat and comfortable, I wouldn’t hesitate going back. I had a beautiful stay.

Wayne R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne R

Ons het baie lekker by Heleen's B&B gebly, vriendelike en gasvrye mense met 'n heerlike ontbyt soggens!

Ons het baie vriendelik en uitstekende diens ontvang. Die eienaars het ons verblyf spesiaal gemaak en was baie gasvry en hulpvaardig. Ons sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Heleen's B&B se terugvoer

Julle was aangename gaste om te onthaal.

Heleen's B&B
Elna W - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna W

Kom ons doen Afrika styl. Amazing!

Die verblyf by Hellen's B&B meet 'n mens nie aan toerisme-standaarde nie. Dit is soveel meer! Die vrede en die gesindheid maak dit net anders.

Heleen's B&B se terugvoer

Dankie Gerhard. Waar die Here welkom is, vind ons vrede en meer.

Heleen's B&B
Herman R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Voel soos jou eie huis en baie welkom daar.

Heleen's B&B is baie netjies en vol liefde plekkie. Sal enige iemand soontoe verwys. Prys is ook baie goed en ontbyt is uit die boonste rakke.

Vuyiseka Z - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiseka Z

It felt like home, thank you so much for such hospitality.

Our stay was home away from home. Heleen's hospitality was great and the breakfast was divine.

Henna R - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henna R

Baie gasvry en 'n huis weg van jou eie huis.

Ons verblyf was ongelooflik lekker en dit is baie rustig en ons het heerlik gerus. Die breakfast was ongelooflik lekker. Die mense is baie vriendelik. Die plekkie is baie lekker waar ons geslaap het.

Gianfranco M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gianfranco M

Fantasties.

Alles is netjies en baie skoon en mooi, die mense is baie baie vriendelik en gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel en die ontbyt is fantasties! Beslis die moeite werd.

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te bedien. Mooi loop. Oom Sakkie en Heleen.

Heleen's B&B
Johan V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Dit was amazing.

Dit was 'n wonderlike vakansie. Op die einde het ons soos familie gevoel. Sal beslis weer kom kuier. Dankie vir alles.

Paul M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M

Vreeslik lekker.

Baie netjies, skoon baie vriendelike diens en sal hulle beslis aanbeveel.

Frans V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Waarde vir geld, veilig, vriendelik, netjies en skoon.

Dankie aan Heleen en Sakkie vir die welkome gesindheid, wonderlike diens en die skoon en netjiese verblyfplek. Julle mag maar bespreek sonder om angstig te voel oor wat jy gaan kry. Lekker bederf met koffie, beskuit en koekies, tot vir ons padkoskoekies ingepak vir die terugtog. Ons beveel julle aan en sal enige tyd weer kom oorbly. Julle is voorwaar geseënd om so 'n lieflike plekkie te hê.

Sherone A - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sherone A

It was great to be there.

The owner treated us well.

Bk D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bk D

My pa-hulle sê dit is 'n top-gehalteplek teen 'n goeie prys.

Ek het die plek vir my pa bespreek en hulle se dat die plek mooi en netjies is. Hy het ook gesê die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Santie B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie B

Ons het heerlik ontspan.

Beste ontbyt. Mooi kamers. Vriendelike diens. Baie special.

Heleen's B&B se terugvoer

Dankie Santie dit was lekker en 'n voorreg om julle te hê.
Heleen

Heleen's B&B
Nicolene D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene D

Tannie Heleen en oom Sakkie het my en my broer soos deel van die gesin laat voel!

Ek sal definitief weer by oom Sakkie en tannie Heleen tuisgaan. Hulle is gasvry, en laat mens so tuis voel. Tannie Heleen het spesiaal vir ons ontbyt voorberei, en 6 uur die oggend die laaste dag van ons besoek gereed gehad. Kan nie vir meer gevra het nie. Lieflike mense!

Erina S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erina S

Die mense was vriendelik en het ons laat welkom voel.

Die mense was vriendelik en het ons laat welkom voel. Die plek is baie mooi en die ontbyt lekker.

Bianca V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V

Asemrowend.

Dit is 'n pragplek met mense wat jou dadelik laat tuis voel. Baie netjies en definitief die moeite werd.

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Dankbaar dat julle veilig gereis het

Heleen's B&B
Andre V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

By verre die beste nog!

Oom Sakkie en tannie Heleen het mens van die intrapslag baie welkom laat voel. Mens kan die liefde aanvoel in die atmosfeer. Ek sal enige iemand aanraai om by die 2 mensies te gaan afpak. Elke oggend se ontbyt was heerlik en beslis uit die boonste rakke. Kan nie wag vir die volgende vakansie nie!

Rene S - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S

Die vriendelikheid, gasvryheid en netheid is ongelooflik!

Ons het baie lekker gebly, dit voel asof 'n mens sommer tuis is. Die eienaars is vriendelik en die gasvryheid is ongelooflik. Dis baie netjies en skoon en naby alles geleë. Die stilte is so lekker om te ervaar teenoor die stadslewe waaraan ons vandag gewoond is.

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was 'n groot voorreg on julle te kon hê. Baie seën daar.

Heleen's B&B
Carol H - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

Uitstekende verblyf.

Baie dankie vir `n wonderlike paar dae. Gasvryheid het baie beteken van die oomblik wat ons daar aangekom het. Heerlike ontbyt by rustige musiek met `n gasvrou wat altyd uit haar pad gaan om jou te bederf. Baie netjiese kamer. Alles het bygedra tot `n baie aangename wegbreek. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was een groot voorreg om julle te bedien. Ons vertrou dat julle die hand van die Here al meer en meer sal beleef en geniet.
Heleen's B&B

Heleen's B&B
Tertius H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius H

Netjies, stil en baie goeie diens.

Netjies, stil en baie goeie diens.

Martie E - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie E

Baie goed sal beslis weer gaan.

Baie aangename mense Sakkie en Heleen baie gasvry sal beslis aan ander vriende aanbeveel. My wens aan hulle is gesondheid, genade en voorspoed vir altyd.

Rynhardt M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rynhardt M

Rustig en stil, met 'n pragtige kamer!

Heerlik gebly, baie gawe en vriendelike gasheer/gasvrou. Baie behulpsaam en gaan die ekstra myl vir hul gaste. Kamer was pragtig en netjies. Ontbyt is heerlik voorberei. Sal enige tyd weer hierna toe kom en hulle aanbeveel.

Thea C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thea C

Heerlik gebly.

Heleen en Sakkie baie gasvry en vriendelik. Heerlik ontbyt gekry elke oggend. Sal hul verseker aanbeveel.

Heleen's B&B se terugvoer

Was lekker om julle as gaste te hê.

Heleen's B&B
Louis C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Louis C

Baie goeie mense. Doen als om die kuier vir 'n mens lekker te maak. 10/10.

Sal weer gaan kuier en my vriende vertel van die plek.

Heleen's B&B se terugvoer

Dankie Louis, dit was 'n voorreg om julle hier te kon he. Dankbaar ook dat julle veilig is.

Heleen's B&B

Heleen's B&B
Celeste O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste O

Dis 'n absolute wonderlike plek om te rus, lekker te eet en ontspan.

Oom Sakkie en Tannie Heleen se B&B loop oor van liefde, omgee en seën! Heerlike kos en definitief goeie waarde vir geld. Sal dit enige dag aanbeveel vir iemand opsoek is na rustigheid, goeie ligging en bederf.

Heleen's B&B se terugvoer

Goeie dag Celeste,

Dit was 'n voorreg om julle as gaste te kon hê. Ons vertrou dat jul bewaar en geseën sal wees in 2016.

Groete,
Sakkie en Heleen

Heleen's B&B
Leoni V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni V

Awesome!

Ek kon nie vir beter gevra het nie.

Heleen's B&B se terugvoer

Dit was vir ons net een groot voorreg. Hoop daar begin 'n nuwe lewe vir beide van julle
Sakkie en Heleen

Heleen's B&B
Shantel J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shantel J

Wat 'n ongelooflike, fantastiese ervaring!

Nog nooit van tevore sulke vriendelike, akkommoderende en hulpvaardige mense ontmoet soos Tannie Heleen en Oom Sakkie nie. Geld kan nie die verblyfs ervaring wat hierdie twee mense bied koop nie. Tannie Heleen gaan ver verby die ekstra myl vir haar gaste en haar kos is uit die boonste rakke! Van die oomblik wat jou voete die grond raak by Heleen's B&B voel mens asof jy vir familielede kom kuier. Hulle is verskriklik gasvry en vriendelik. Die kamers is asemrowend mooi met ingeboude hout kaste en word daagliks skoongemaak. Die kamers is baie netjies en ruim. Die ontbyt is lip aflek lekker en baie vullend. Die erf is baie ruim met 'n baie skoon swembad en word snags deur alarms beveilig. Ek en my lewensmaat het sommer reeds weer hier bespreek vir Junie-maand. Beste verblyf ervaring wat ek nog ooit gehad het.

Sue B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue B

Hospitality excellent, nothing was too much trouble, would definitely be back.

Thoroughly enjoyed our stay at Heleen's Bed and Breakfast. Hospitality was excellent. Rooms spacious, clean and comfortable. Will definitely recommend them.

Louwrens B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens B

Slegs een aand daar gebly. Ruim en netjiese kamer

Heleen en Sakkie is baie vriendelike en opregte mense en gaan uit hulle pad uit om verblyf aangenaam te maak. Kamer/badkamer uitstekend en ruim buite area met swembad.

Pieter R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R

Mooi netjies met groot kamers.

Pragtige plek. Baie mooi kamers, netjies en goeie waarde vir geld.

Bossie B - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bossie B

Baie gerieflike, netjiese en knus akkommodasie.

Ingeboek, afgepak en bietjie agteroor geleë. Uitgegaan vir aandete en daarna gaan slaap. Baie stil en rustig. Lekker en keurige ontbyt gehad. Baie vriendelike gasheer en gasvrou. Baie sterk aanbeveel.

Cindy G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy G

Ongelooflik lekker!

Die was ongelooflik lekker en Tannie Heleen en Oom Sakkie het ons soos kinders in haar eie huis laat voel. Ek sal enige tyd mense soontoe verwys.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGI0ZTEyLTI0MDYtNGFmNS1iMjU3LWMwYzNiYjA5MmYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 3 Devon Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.040935 30.879289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang