Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heleen's B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Very comfortable stay. Hosts were welcoming and very friendly. They gladly accommodated us with a late check-in. Good breakfast provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Enjoyed our stay and will definitely go back. My 1 week stay was fantastic. The hospitality was great. The hosts are very friendly and the stay did not feel like you were away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shane B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Puik diens, mens mense, kom weer terug. Wat 'n puik plek om in te bly vir 'n week of twee of net 'n naweek. Vriendelik, rustig en so mooi en skoon. Die tuin is soos Eden. Sal dit aanbeveel vir enige iemand wat reis na Toti toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle S
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Die verblyf was skoon en waarde vir jou geld. Dit is baie rustig daar. Ek het drie aande gebly en dit was baie lekker. Skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernise J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Beste diens ooit. Verskriklik skoon en netjies. Lekkerste ontbyt. Vriendelikste. Absoluut fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melani W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Pragtige plek. Wat 'n pragtige plek! Heleen en Sakkie het ons baie welkom laat voel. Sakkie het ons een van hulle braais laat gebruik om een aand n vleisie gaar te maak. Die ontbyt wat Heleen elke oggend voorgesit het was van die beste. Die plekkie was elke dag skoongemaak met skoon handdoeke en koppies. Dit is regtig een van die lekkerste plekke wat ons nog by was. Ons sal verseker weer daar kom bly met ons volgende vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Very pleasant and relaxing. Helen and Sakkie were very attentive and hospitable. Breakfast was fantastic. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mthokozisi M
Kort verblyf
4.4
Jul 2023

It was good and I enjoyed it. The place is on a quiet street.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

It was a very pleasant experience with an excellent warm welcome and excellent service. Heleen and her husband were very great hosts and the breakfast was excellent. I would definitely return again in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGI0ZTEyLTI0MDYtNGFmNS1iMjU3LWMwYzNiYjA5MmYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 3 Devon Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.040935 30.879289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang