Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heleen's B&B

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heleen's B&B bied ruim verblyf aan sakereisigers en vakansiegangers in Amanzimtoti. Dit is omring deur bome en het 'n plattelandse gevoel.

Elke kamer is geskik vir 2 gaste en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Log House bied slaapplek aan 5 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank.

Elke kamer is deel van die hoofhuis wat dit veilig maak. Elke kamer het wel 'n buitedeur vir privaatheid. Die kamers lei of na 'n tuin of 'n swembad en gaste het toegang tot 'n braai-area.

Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste kan ontbyt van 'n spyskaart af bestel en dit kan langs die swembad bedien word.

Parkeerplek is beskikbaar agter 'n geslote hek.

Heleen's B&B is 1,8 km vanaf Amanzimtoti se hoofstrand en 1 km vanaf Galaria Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Leanne V
Saam met vriende
5.0
Very comfortable stay. Hosts were welcoming and very friendly. They gladly accommodated us with a late check-in. Good breakfast provide...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Rita R
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay and will definitely go back. My 1 week stay was fantastic. The hospitality was great. The hosts are very friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Shane B
Gesin met klein kinders
5.0
Puik diens, mens mense, kom weer terug. Wat 'n puik plek om in te bly vir 'n week of twee of net 'n naweek. Vriendelik, rustig en so mooi en skoon. Di...
Sien meer
Mrt 2024
Michelle S
5.0
Die verblyf was skoon en waarde vir jou geld. Dit is baie rustig daar. Ek het drie aande gebly en dit was baie lekker. Skoon en rustig.
Mrt 2024
Bernise J
Gesin met tieners
5.0
Beste diens ooit. Verskriklik skoon en netjies. Lekkerste ontbyt. Vriendelikste. Absoluut fantastiese verblyf.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Heleen's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGI0ZTEyLTI0MDYtNGFmNS1iMjU3LWMwYzNiYjA5MmYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 3 Devon Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.040935 30.879289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang