Heleen's B&B
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R640 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Heleen's B&B bied ruim kamers vir sakereisigers of vakansiegangers in die kusdorpie Amanzimtoti. Die eiendom word omring deur bome wat dit 'n plattelandse gevoel gee.
Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Log House het slaapplek vir 5 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank.
Die kamers is deel van die hoofhuis, wat dit sekuriteit gee, maar met sy eie buitedeur wat jou privaatheid gee. Die kamers maak oop na die tuin of die swembad, en gaste het ook toegang tot 'n braai-area. Kamers is toegerus met lugversorging.
Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste in die kamers kan ontbyt vanaf 'n spyskaart bestel, wat in die kamer of langs die swembad of in die eetkamer bedien kan word. Die houthuise is selfsorg.
Parkeerplek word agter 'n geslote hek voorsien.
Heleen's B&B is 1,8 km vanaf Amanzimtoti se hoofstrand en 1 km vanaf Galleria Mall geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sakkie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 78
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Heleen's B&B het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang