Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Heleen's B&B

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heleen's B&B bied ruim kamers vir sakereisigers of vakansiegangers in die kusdorpie Amanzimtoti. Die eiendom word omring deur bome wat dit 'n plattelandse gevoel gee.

Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Log House het slaapplek vir 5 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n enkelslaapbank.

Die kamers is deel van die hoofhuis, wat dit sekuriteit gee, maar met sy eie buitedeur wat jou privaatheid gee. Die kamers maak oop na die tuin of die swembad, en gaste het ook toegang tot 'n braai-area.

Beddegoed en handdoeke word voorsien. Gaste kan ontbyt vanaf 'n spyskaart bestel, wat op 'n voorkeurtyd langs die swembad bedien kan word.

Parkeerplek word agter 'n geslote hek voorsien.

Heleen's B&B is 1,8 km vanaf Amanzimtoti se hoofstrand en 1 km vanaf Galaria Mall geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 75 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fiona P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was een van die lekkerste plekkies waar ons gebly het. Dit was 'n baie lekker plek!
Sep 2024
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goed. Sal weer teruggaan. Die was een van die beste B&B's waar ons nog gebly het. Sal weer daar bespreek.
Sep 2024
Leanne V
Saam met vriende
5.0
Very comfortable stay. Hosts were welcoming and very friendly. They gladly accommodated us with a late check-in. Good breakfast provide...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Rita R
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed our stay and will definitely go back. My 1 week stay was fantastic. The hospitality was great. The hosts are very friendly and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Shane B
Gesin met klein kinders
5.0
Puik diens, mens mense, kom weer terug. Wat 'n puik plek om in te bly vir 'n week of twee of net 'n naweek. Vriendelik, rustig en so mooi en skoon. Di...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sakkie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Heleen's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Devonweg 3, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZGI0ZTEyLTI0MDYtNGFmNS1iMjU3LWMwYzNiYjA5MmYwYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 75 5 1 5 3 Devon Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.040935 30.879289

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang