Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 24 resensies vir Helena's Guesthouse
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ej L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ej L

Pragtig sal weer daar tuisgaan.

Baie lekker. Skoon met alles wat jy nodig het.

Contessa J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Contessa J

Lekker.

Baie gasvry en vriendelik. Was baie behulpsaam.

Ronel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Lekker boere-gasvryheid!

Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die lekker boere-gasverheid!

Annamari K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annamari K

Baie gerieflik.

Baie lekker gebly. Kan dalk net die WiFi-wagwoord beskikbaar maak in die eenheid.

Helena T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helena T

Voldoende bekostigbare oornag verblyf.

Vriendelike ontvangs deur gasvrou; veilige parkering.

Salome D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Salome D

Netjies en skoon, privaat met genoeg gerief vir oornag.

Ek sou voorstel dat die reisiger net vooraf bevestig watter eenheid hul kry. My eenheid was nie die een wat in die listing beskryf word nie. Ons eenheid was aan die agterkant van die huis, met redelike styl trappe buite om bo te kom, so 'n groot tas ens. is moeilik om op te kry, maar ten spyte van dit was die eenheid self heel aangenaam. Twee groot pluspunte vir my, was dat ons 'n bad en goeie werkende yskas gehad het. Die eenheid is piepklein, maar dis heeltemal genoeg as jy regtig net slaapplek soek vir 'n aand of twee. Ons het toegang tot WiFi gehad as die krag aan was. Daar is nie krag as dit load shedding is nie. Hul het 'n generator die een aand aangesit, maar dit het gevrek na 30 min. Ek sou wel voorstel dat hul een of twee batteryligte vir die gaste in die kamer sit juis vir sulke tye. Die oom en tannie was baie vriendelik en behulpsaam en ons het regtig veilig en tuis gevoel.

Helena's Guesthouse se terugvoer

Ek het aan die agent genoem dat ek net 'n kamer in die loft beskikbaar gehad het en dat die akkommodasie beperk was met Super 8. Dit was vir haar aanvaarbaar.
Die tegnikus het uitgekom maar kon nie die "generator" herstel nie. Die vorige aand was dit aan. Jammer maar ek het ten minste 'n tegnikus laat uitkom om te probeer help.
In die hangkas was daar 'n buislig met 'n battery. Ek sal in die toekoms dit net uithaal.
Dankie vir die goeie punte genoem. Ons sal poog om te verbeter.
Goedheid en guns,
Helena

Helena's Guesthouse
Dirk F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk F

Baie vriendelike ontvangs en eenheid is baie netjies.

Ons is hartlik en baie vriendelik ontvang. Helena het ook ons versoek vir addisionele slaapplek maklik geakkommodeer. Die eenheid was baie netsjies, skoon en goed toegerus.

Kumie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kumie J

Wonderlike bederf in 'n droom-grasdakhuisie.

Die verblyf het alles wat mens mag nodig hê om oor te bly vir 'n nag of 'n heerlike vakansie. Die eienaar is baie vriendelik en gaan uit haar pad om seker te maak alle fasiliteite is op standaard en spreek enige probleme onmiddellik aan. Die ontbyt was vir ons lekker gepak sodat ons dit kom saamneem vir piekniek op ons reis en meer as genoeg kos. Daar was lekker toebroodjies, vrugte en joghurt en 'n vrugtesap. Rondom die huisie is daar 'n lekker private tuin om buite te kan sit en braai of ontspan. Voorwaar 'n heerlike ondervinding gewees! Meer waarde ontvang as waarvoor ons betaal het.

Mari L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mari L

Oornagverblyf.

Goed ingerig vir oornagverblyf. Mufferige reuk van grasdak na baie reën. Lugversorger het gedurende die aand foutief geraak en water na binne gelek wat baie ongemaklik was.

Helena's Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer. Grasdak; na al die massa reens ruik ongelukkig, maar soos n grasdak. Buite gewone reens gewees. Ek het met in inbespreking genoem van die lugversorging wat n probleem gegee. Hulle het dit gediens, maar was nie korrek nie. Dit is die volgende dag herstel.
Ek waardeer die terugvoering en sal daar op verbeter.
Dankie vir al die ander positiewe kommentaar. Mooi loop

Helena's Guesthouse
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Bertie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Bertie S

Teleurgestel.

Lugversorger mors water op mat. Stink geweldig, advertensie meld ontbyt ingesluit, maar nie waar nie. Kragopwekker buite werking, geen krag of water gehad gedurende kragonderbreking.

Theunie C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theunie C

Goed geleë en veilig. Vriendelik ontvang.

Elektries komberse en beter matrasse word aanbeveel.

Anlizelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anlizelle M

Aangenaam.

Ontvangs was baie vriendelik. Oulike plekkie en sal beslis weer van die plekkie gebruikmaak. Het net probleme gehad met warm water, maar dit was vinnig herstel. Daar moet net dalk gekyk word na die advertensie. Dit sê dat ontbyt ingesluit is by die prys, maar hul bedien nie ontbyt nie. Ons het nie voorsiening gemaak om enige iets saam te vat vir ontbyt nie.

Anni C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anni C

Gasvrou het heel van ons bespreking vergeet, geen kommunikasie, moes alle nommers bel voor toe hek en toe is daar net gesê: "Oh my word." Hulle het toe uitgekom en was baie haastig om weer te vertrek. Dit was 17:30 die middag.

Geen prep-werk gewees in kamer. Daar was melkpoeier en suiker. Baie beknop! Sal nie weer daar bespreek. As 'n mens 12 ure op die pad was en die gastehuis waar jy bespreek is deur hierdie webtuiste bespreek verwag jou nie, is dit baie swak. Het al baie deur die webtuiste bespreek en was altyd so tevrede. Hierdie was nie goed nie.

Gerrit O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit O

Gesellig, privaat, veilig. Fantastiese gasvrou.

Van aankoms tot vertrek awas alles uitstekend. Goeie ligging, veilig. Sal weer daar tuisgaan.

Ashwill B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ashwill B

Tuis en vriendelik.

Die plek self is regtig mooi en baie netjies. Was gegroet met die vriendelikste en gawe mense. Hulle het my onmiddellik laat tuis voel. Ek het regtig geen klagtes nie. Die plekkie se ligging was perfek en ek het regtig baie lekker daar geslaap en ook baie lekker daar geëet. Die gasheer is 'n baie oulike tannie en het baie vriendelike personeel. Het elke oomblik daar geniet. Baie dankie vir als!

Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine D

Netjies.

Geskik vir 'n sakereis.

Suenette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suenette V

Oulike plekkie met heerlike beddens en baie gasvryheid!

Sal vir seker weer daar oorslaap!

An-louise B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
An-louise B

Wonderlike mense, lekker en veilig.

Was baie lekker om te te bly. Skoon en netjies. Vriendelike eienaars.

Magdalena S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magdalena S

Gawe gasvrou, baie goeie matras, lekker geslaap, net warm water probleem.

Ligging ideaal vir een nag oorslaap, gasvrou baie gasvry en hulpvaardig. Beddegoed en matras goeie gehalte. Die warmwater is 'n probleem, ons vermoed dit is 'n gasgeiser en het slegs bietjie warm water gehad. Stort nog en dan ewe skielik is daar yskoue water op jou lyf. Dink die stort het ook 'n nuwe stortkop nodig.

Ryno V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

Fantasmagories.

Van die vriendelike ontvangs deur die gasheer tot die netheid van die akkommodasie was net uit die boonste rakke. Die akkommodasie was netjies en skoon met alles wat jy nodig kan hê en nog meer. Ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik ons die plek bevind het nie. Die enigste probleem wat ons as gaste kan vind is op te pak en te ry. Jy is eintlik spyt jy kan nie langer bly nie. My hoogste lof aan Helena's Gastehuis.

Helena's Guesthouse se terugvoer

Ag, dankie julle twee. Ek waardeer dit baie. Dit is ons taak om mense tuis te laat voel.

Helena's Guesthouse
Pieter K - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Wonderlike, gasvrye mense.

Ons sal weer daar gaan oornag. Baie dankie!

Estelle K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle K

Het bietjie meer verwag.

Kan nie kommentaar lewer oor selfsorg-eenheid nie. Ons het toegestem om 'n kamer te vat aangesien dit net vir een aand was. Geen vensters en die oopplan-badkamer nie vir my lekker nie.

Helena's Guesthouse se terugvoer

Die klient het nagelaat om te meld dat ek R150 terugbetaling op hulle motor se voorruit geplaas het omdat hulle vir die selfsorg eenheid betaal het maar die maatskappy wat daar gebly het, het vir nog 'n verdere 2 dae betaal. Ek het die dame geskakel en haar verduidelik wat die probleem is maar sy het dit so aanvaar. Daar is 'n staande skerm tussen die kamer en die ander geriewe. Ook was daar 'n lugreëling in die kamer vir vars lug. Geen venster is nodig nie want dit het geen doel nie. Hulle koste was R370 vir 2 persone.
Giel Boshoff

Helena's Guesthouse
Pieter R - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

5-ster!

Vriendelike diens, skoon en netjies.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArR3smDL2KYkTkcIvAEQUBl5Q4jAtJWQGULxMWGzFHsvV80dNjz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 15 Robertson Street Panorama 9449 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.675214487437 27.24797317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang