Helena's Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Helena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Ej L - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtig sal weer daar tuisgaan.
Contessa J - Jul 2023
Algehele gradering
Lekker.
Ronel M - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker boere-gasvryheid!
Annamari K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Helena T - Des 2023
Algehele gradering
Voldoende bekostigbare oornag verblyf.
Salome D - Apr 2023
Algehele gradering
Netjies en skoon, privaat met genoeg gerief vir oornag.
Lees meerHelena's Guesthouse se terugvoer
Ek het aan die agent genoem dat ek net 'n kamer in die loft beskikbaar gehad het en dat die akkommodasie beperk was met Super 8. Dit was vir haar aanvaarbaar.
Die tegnikus het uitgekom maar kon nie die "generator" herstel nie. Die vorige aand was dit aan. Jammer maar ek het ten minste 'n tegnikus laat uitkom om te probeer help.
In die hangkas was daar 'n buislig met 'n battery. Ek sal in die toekoms dit net uithaal.
Dankie vir die goeie punte genoem. Ons sal poog om te verbeter.
Goedheid en guns,
Helena
Dirk F - Apr 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs en eenheid is baie netjies.
Kumie J - Jan 2022
Algehele gradering
Wonderlike bederf in 'n droom-grasdakhuisie.
Lees meerMari L - Jan 2022
Algehele gradering
Oornagverblyf.
Helena's Guesthouse se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Grasdak; na al die massa reens ruik ongelukkig, maar soos n grasdak. Buite gewone reens gewees. Ek het met in inbespreking genoem van die lugversorging wat n probleem gegee. Hulle het dit gediens, maar was nie korrek nie. Dit is die volgende dag herstel.
Ek waardeer die terugvoering en sal daar op verbeter.
Dankie vir al die ander positiewe kommentaar. Mooi loop
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Bertie S - Des 2022
Algehele gradering
Teleurgestel.
Theunie C - Jul 2021
Algehele gradering
Goed geleë en veilig. Vriendelik ontvang.
Anlizelle M - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Anni C - Jun 2021
Algehele gradering
Gasvrou het heel van ons bespreking vergeet, geen kommunikasie, moes alle nommers bel voor toe hek en toe is daar net gesê: "Oh my word." Hulle het toe uitgekom en was baie haastig om weer te vertrek. Dit was 17:30 die middag.
Gerrit O - Nov 2020
Algehele gradering
Gesellig, privaat, veilig. Fantastiese gasvrou.
Ashwill B - Feb 2020
Algehele gradering
Tuis en vriendelik.
Madeleine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netjies.
Suenette V - Apr 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie met heerlike beddens en baie gasvryheid!
An-louise B - Mrt 2017
Algehele gradering
Wonderlike mense, lekker en veilig.
Magdalena S - Mei 2017
Algehele gradering
Gawe gasvrou, baie goeie matras, lekker geslaap, net warm water probleem.
Ryno V - Des 2016
Algehele gradering
Fantasmagories.
Lees meerHelena's Guesthouse se terugvoer
Ag, dankie julle twee. Ek waardeer dit baie. Dit is ons taak om mense tuis te laat voel.
Pieter K - Des 2016
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye mense.
Estelle K - Sep 2016
Algehele gradering
Het bietjie meer verwag.
Helena's Guesthouse se terugvoer
Die klient het nagelaat om te meld dat ek R150 terugbetaling op hulle motor se voorruit geplaas het omdat hulle vir die selfsorg eenheid betaal het maar die maatskappy wat daar gebly het, het vir nog 'n verdere 2 dae betaal. Ek het die dame geskakel en haar verduidelik wat die probleem is maar sy het dit so aanvaar. Daar is 'n staande skerm tussen die kamer en die ander geriewe. Ook was daar 'n lugreëling in die kamer vir vars lug. Geen venster is nodig nie want dit het geen doel nie. Hulle koste was R370 vir 2 persone.
Giel Boshoff
Pieter R - Aug 2015
Algehele gradering
5-ster!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robertson-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang