Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Ej L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Pragtig sal weer daar tuisgaan. Baie lekker. Skoon met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Contessa J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker. Baie gasvry en vriendelik. Was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag
5.0
Mei 2023

Lekker boere-gasvryheid! Met ons aankoms het ons sommer dadelik tuis gevoel. Baie dankie vir die lekker boere-gasverheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamari K
1 nag
4.0
Apr 2024

Baie gerieflik. Baie lekker gebly. Kan dalk net die WiFi-wagwoord beskikbaar maak in die eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Helena T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Voldoende bekostigbare oornag verblyf. Vriendelike ontvangs deur gasvrou; veilige parkering.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Salome D
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Netjies en skoon, privaat met genoeg gerief vir oornag. Ek sou voorstel dat die reisiger net vooraf bevestig watter eenheid hul kry. My eenheid was nie die een wat in die listing beskryf word nie. Ons eenheid was aan die agterkant van die huis, met redelike styl trappe buite om bo te kom, so 'n groot tas ens. is moeilik om op te kry, maar ten spyte van dit was die eenheid self heel aangenaam. Twee groot pluspunte vir my, was dat ons 'n bad en goeie werkende yskas gehad het. Die eenheid is piepklein, maar dis heeltemal genoeg as jy regtig net slaapplek soek vir 'n aand of twee. Ons het toegang tot WiFi gehad as die krag aan was. Daar is nie krag as dit load shedding is nie. Hul het 'n generator die een aand aangesit, maar dit het gevrek na 30 min. Ek sou wel voorstel dat hul een of twee batteryligte vir die gaste in die kamer sit juis vir sulke tye. Die oom en tannie was baie vriendelik en behulpsaam en ons het regtig veilig en tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Helena's Guesthouse
Ek het aan die agent genoem dat ek net 'n kamer in die loft beskikbaar gehad het en dat die akkommodasie beperk was met Super 8. Dit was vir haar aanvaarbaar. Die tegnikus het uitgekom maar kon nie die "generator" herstel nie. Die vorige aand was dit aan. Jammer maar ek het ten minste 'n tegnikus laat uitkom om te probeer help. In die hangkas was daar 'n buislig met 'n battery. Ek sal in die toekoms dit net uithaal. Dankie vir die goeie punte genoem. Ons sal poog om te verbeter. Goedheid en guns, Helena

Dirk F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Baie vriendelike ontvangs en eenheid is baie netjies. Ons is hartlik en baie vriendelik ontvang. Helena het ook ons versoek vir addisionele slaapplek maklik geakkommodeer. Die eenheid was baie netsjies, skoon en goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kumie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderlike bederf in 'n droom-grasdakhuisie. Die verblyf het alles wat mens mag nodig hê om oor te bly vir 'n nag of 'n heerlike vakansie. Die eienaar is baie vriendelik en gaan uit haar pad om seker te maak alle fasiliteite is op standaard en spreek enige probleme onmiddellik aan. Die ontbyt was vir ons lekker gepak sodat ons dit kom saamneem vir piekniek op ons reis en meer as genoeg kos. Daar was lekker toebroodjies, vrugte en joghurt en 'n vrugtesap. Rondom die huisie is daar 'n lekker private tuin om buite te kan sit en braai of ontspan. Voorwaar 'n heerlike ondervinding gewees! Meer waarde ontvang as waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mari L
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2022

Oornagverblyf. Goed ingerig vir oornagverblyf. Mufferige reuk van grasdak na baie reën. Lugversorger het gedurende die aand foutief geraak en water na binne gelek wat baie ongemaklik was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Helena
Helena's Guesthouse
Baie dankie vir jou terugvoer. Grasdak; na al die massa reens ruik ongelukkig, maar soos n grasdak. Buite gewone reens gewees. Ek het met in inbespreking genoem van die lugversorging wat n probleem gegee. Hulle het dit gediens, maar was nie korrek nie. Dit is die volgende dag herstel. Ek waardeer die terugvoering en sal daar op verbeter. Dankie vir al die ander positiewe kommentaar. Mooi loop

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertson-straat 15, Panorama, Kroonstad, 9449, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArR3smDL2KYkTkcIvAEQUBl5Q4jAtJWQGULxMWGzFHsvV80dNjz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 15 Robertson Street Panorama 9449 Vrystaat 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -27.675214487437 27.24797317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang