Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 42 resensies vir Helena's Overnight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ed M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ed M

Will go back.

Lovely safe place, fantastic host.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Thank you very much, Ed. You are a lovely, kind, and humble guest! You are more than welcome to visit again! Blessings for your family.
Greetings, Francois & Heleen

Helena's Overnight Accommodation
Maritza N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza N

Heerlik.

Baie vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Cobus F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus F

Gerieflik, vriendelik, 2de huis.

Was besonder lekker en baie rustig.

Anke V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke V

Gesellig. Lekker.

Plekkies is goed ingerig. Naby aan alles wat mens nodig het, winkels, eetplekkies, garage, alles. Ons is baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Alles was perfek.

Bradley O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bradley O

Happy.

Very pleasant, the host was very talkative and great to chat with.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Bradley, thank you very much for your review and rating, much appreciated! Bradley, you were friendly and pleasant guests, you truly are salt of the earth people. You are welcome at Helena's anytime. Blessings.
Greetings, Francois and Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Reneé L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reneé L

Moeiteloos en gerieflik.

Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Wonderlik, wil ook meld dat jy 'n aangename persoon is, dadelik lekker gesels met jou! Jy is vriendelik, jy straal vreugde uit en is net 'n sout van die aarde mens!
Ek spreek die Here se seen oor jou uit!
Groete, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Amy V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy V

Verwelkomend, netjies, skoon, ontspanne.

Ons is vriendelik ontvang die middag en het dadelik welkom gevoel. Die kamer was skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly en ek het baie van die tema gehou! Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Amy, baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is sout van die aarde mense! Julle is so welkom by Helenas. Ons waardeer julle baie,
Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Karen P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Gasvry en rustig.

Dankie! Ons het so lekker gebly. Ons kom vir seker weer.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Karen, baie dankie vir jou aangename persoonlikheid, jy is 'n pragtige mens, ontvanglik, vriendelik en vol vreuge! Jy is altyd welkom by Helena's! Groete en seen, Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Marelize S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize S

Vriendelike gasheer en goeie waarde vir geld!

Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.

Riana J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana J

Goeie verblyf.

Dit was die tweede keer dat ons van julle gebruik gemaak het. Goeie diens en alles is skoon en netjies.

Rina V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina V

Skoon, aangenaam en rustig.

Die verblyf was gerieflik geleë en baie netjies. Ongelukkig was die WiFi nie in 'n werkende toestand nie.

Elmarie H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie H

Heel lekker, dankie.

Dit was baie koud, maar gelukkig help die tokens vir die aircon, wat jy kan inlees. Die plekkie was gou warm en ons het baie lekker gebad en geslaap.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Elmarie, baie dankie! Dankie, julle is 'sout van die aarde mense', dit was lekker om julle te huisves, julle is altyd welkom om weer te besoek. Die Here se seen vir julle!
Liefdegroete Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Laetitia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Laetitia V

Netjies en skoon.

Ek het lekker gebly, maar ek het dit gemis dat daar nie 'n elektriese kombers op die bed was nie, asook die feit dat jy vir lugreëling moet betaal. In die winter wil 'n reisiger nie sonder die geriewe by 'n gastehuis oornag nie.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Laetitia, baie baie dankie vir julle ondersteuning. By Helenas probeer ons om die beste waarde vir jou geld te gee. Ons tariewe is billik geprys in die mark. Helenas het gedeeltelike solar krag (indien krag-onderbrekkings sou ontstaan, sal die gas nooit sonder ligte wees nie). Helenas het water-tenks (indien water-onderbrekkings sou ontstaan, sal die gas nooit sonder water wees nie). Helenas het gratis WiFi in al hul kamers. Helenas het lugversorging wat hitte verskaf in die koue @ R10 'n tuier vir een uur en twintig minute. Helenas het 30 kameras, elektriese omheining, skoonmaak diens, veilige parkering, dis die Here se plek, Hy bied die beste beskerming! Geagte, al hierdie geriewe vir die prys wat 'n gas betaal. Ons het al soveel komplimente gekry van gaste wat sê, dis waarde vir jou geld! In 10 jaar wat ons tuier verkoop vir aircons, het ons nog net (2) gaste gehad wat 'n vraag oor dit gehad het. Julle is altyd welkom om weer te besoek, ek waardeer jou resensie oor die aangeleentheid. Liefdegroete.

Helena's Overnight Accommodation
Bruce G - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Bruce G

Excellent service from Helenas Accommodation.

Excellent stay at Helenas, the room and service were superb on two separate occasions. The hosts welcomed us in and the room had everything we needed. Additionally, we needed some assistance in the evening and early morning, and on both occasions, they assisted immediately. Parking is secure and the location is ideal - close to shops and also nice and quiet.

Tertia R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertia R

Vreeslik lekker oorgeslaap!

Beslis waarde vir geld. Het ons baie welkom laat voel en het verseker gemaak ons is gemaklik. Baie dankie vir jul vriendelikheid. Die kamers was gerieflik ingerig en baie netjies en skoon.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Tertia. Ek waardeer jou ondersteuning, jy is so welkom by Helenas. Die Here se seën vir jou.

Helena's Overnight Accommodation
Pieter V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Vriendelike en behulpsame gasheer.

Alhoewel dit net 'n "oornag" akkommodasie is, sal dit 'n groot verskil maak indien daar meer spasie verskaf word om items op neer te sit, bv. 'n langwerpige tafel in die slaapkamer en veral 'n rakkie of tafel in die badkamer.

Monique R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique R

Skoon en netjies met alles wat jy benodig.

Ons het 1 nag oorgebly op pad Kimberley toe. Ansa was baie hulpvaardig en het graag gehelp met alles wat ons benodig het. Plek was skoon en veilig. Waarde vir geld.

Naomi M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi M

Oornag.

Oornagverblyf was perfek gewees. Gasheer was baie vriendelik al het ons eers na 6 in die aand daar gekom.

Pieter B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Gasvry en veilig.

Helena's Overnight Accommodation is baie oulike oornag plekkie. 'n Mens voel sommer onmiddelik tuis. Allles is mooi skoon en netjies. Kamers is goed toegerus met die nodige.

Gavin J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin J

Uitstekend.

Netjiese plek en baie vriendelik.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Gavin, dankie my boeta vir die mooi verwysing. Jy is ook n baie trotse en netjiese gas. Dit was n voorreg om julle te kon huisves. Julle is altyd welkom. Ek sal uit my pad gaan om dit meer as gerieflik vir julle te maak.
Die Here se seen.

Helena's Overnight Accommodation
Sharleen M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Sharleen M

Baie rustig, waarde vir geld.

Was baie vriendelik ontvang. Plekkie was pragtig, netjies en ons het veilig gevoel daar. Sal beslis weer gebruik.

Hendri F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri F

Plek kan regtig aanbeveel word.

Baie rustige omgewing en verblyf en stapafstand vanaf 'n "Convenient" sentrum. Goeie sekuriteit.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hendri ...baie dankie vir die mooi resensie , Helenas sal alles in hul vermoe doen om hul gaste n gerieflike verblyf te bied, ons sal altyd die beste waarde bied vir dit wat jy betaal !
Ons bid die Here se seen oor julle !
Groete , Francois & Heleen

Helena's Overnight Accommodation
Marlien R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlien R

Alles was netjies en skoon, baie veilig.

Ons was op soek na 'n gerieflike plekkie, naby winkels en restaurante. Ons het die skou besoek en dit was lekker sentraal.

Riana S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Riana S

Teleurstelend

Geen krag, geen warm water en nie eers 'n jammer nie! Dis baie, baie swak diens. 'n Jammer sou doen, maar nee niks nie. Ek weet daar is iets geblaas iewers, maar waarvoor moes ons R650 betaal? 'n Bed, want dit was al wat gerieflik was.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Hi Riana , ek verstaan dat jy ongelukkig was , die hele groter Bloemfontein het n kragonderbreking gehad , n kragstasie by ons se transformator het onklaar geraak…..ek het julle persoonlik ingelig…..
Ook gemeld dat die gastehuis toegerus is met Solar , so as krag afgaan is daar ligte ,…. alhoewel alle kragproppe en geysers outomaties afgeskakel word om te verseker dat die ligte aanbly.
Julle het geensins aan my deurgegee dat julle ongelukkig was nie , ook het ek aan die besprekings patform deurgegee per epos dat n gedeeltelike terugbetaling aan julle gedoen moet word.
Baie jammer weereens vir die ongerief , ons vertrou dat die kragsituasie in ons land sal verbeter......
Helena's verbind hulle daartoe om goeie diens te lewer , jy is altyd welkom by ons , ons ontvang jou met ope arms :)
Groete en Seen , Francois

Helena's Overnight Accommodation
Zianca H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zianca H

Best service.

The location was great, very neat and customer service was excellent. Would definitely recommend anyone to stay there when in that area or passing through.

Gerda K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda K

Baie lekker geslaap. Ingerig vir beurtkrag, baie skoon, beleefd en vriendelik.

Definitief aanbeveel.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Middag Gerda, dis vir ons aangenaam om te hoor julle het heerlik gebly. Ons waardeer julle baie. Julle is sout van die aarde mense en altyd welkom by Riviera 18. Groete en seen vir julle.
Francois and Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Christelle T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle T

Gerieflik en gasvry.

Francois buig agteroor om 'n mens se verblyf so aangenaam en gerieflik moontlik te maak.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Elise, baie dankie vir jou mooi gesindheid , dis lekker om met n "nederige gas" te werk , jy wil alles gemaklik laat verloop. Die Here se seen vir jou! Jy is altyd welkom . Groete , Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Andre V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Professionele en aangename ontvangs en diens.

Baie goeie waarde vir geld, netjies en gerieflik.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Andre, ek waardeer jou terugvoering, jy is altyd welkom. Die Here se seen vir jou.

Helena's Overnight Accommodation
Pieter B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Uitstekende diens en fasiliteit.

Ons was vriendelik ontvang deur Francois. Ons het onmiddelik tuis gevoel. Kamer was meer as wat ons verwag het. Baie mooi toegerus. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar oornag en enige persoon ook na hul verwys. Baie vriendelike en gasvrye mense.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie vir jul mooi terugvoering, dit beteken baie vir ons plek. Wil net meld dat julle self baie aangename gaste was, julle is goeie mense, wat voortaan as "spesiale-gaste" uitgesonder sal word. Die Here se oorvloedige seen vir julle.
Francois & Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Anna-marie V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Wow wow en nogmaals wow.

Ons is met soveel omgee en vriendelikheid ontvang, soveel moeite is vir ons gedoen en ons sal beslis weer by hul gaan oornag.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Anna-marie, julle is goeie goeie sout van die aarde mense. Julle is altyd welkom by ons, dankie vir jul ondersteuning. Seen ook vir julle met julle akkommodasie. Groete, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Abrie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie H

Lekker, gemaklike verblyf naby aan verskeie inkopiesentrums, asook restaurante.

Francois se ontvangs was baie vriendelik.

Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Francois was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Diens was voortreflik.

Baie lekker daar gekuier.

Jenny L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

Friendly, clean and comfortable.

We were welcomed by a friendly hostess and found the accommodation clean, spacious and comfortable in a quiet neighbourhood. We will definitely use them again as an overnight stop in Bloemfontein.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Jenny, dis vir ons n voorreg om ons gaste goed te behandel, met respek en omgee. Dankie vir jul ondersteuning, ek waardeer dit. Dra ons naam oor aan ander asb. Die Here se seën vir julle.

Helena's Overnight Accommodation
Hettie L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie L

Naby die N1 geleë. Baie vriendelike ontvangs en pragtige kamer.

Die bestuurder het ons baie vriendelik ontvang, ten spyte dat ons omtrent 'n uur vroeg was. Hy het toegelaat dat ons die kamer kon betrek.

Nic M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nic M

Netjies en skoon.

Goeie nagrus voor ons eie huis.

Conrad B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad B

Perfek vir oornagakkommodasie.

Baie goed geleë, naby die N1. Goeie restaurante in die area.

Hannes B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Warm ontvangs.

Ek moes my motor diens in Bloemfontein en het plek bespreek by Helena's. Dit was so amper 8 ure reis van my tuiste in Aggeneys. Die eienaar het amper onmiddelik nadat my gelde betaal is my telefonies gekontak om die ligging asook my wagwoord vir my te gee. Ek en 'n vriend het eers laat daar aangekom, maar is nogtans warm ontvang. Ons het die volgende oggend my motor gaan afgee en met ons terugkeer gesien dat ons skoonmaakdienste het, wat regtig 'n lekker verrassing was. Die badkamer is baie ruim met 'n groot stort. Goeie kwaliteit beddens vir 'n goeie nagrus. Personeel is baie behulpsaam. Baie dankie Helena's Overnight Accommodation!

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Hannes vir jou resensie, dit was aangenaam om jou te ontmoet. Jy is altyd welkom by Helenas, die Here se seen vir jou. Groete, Francois.

Helena's Overnight Accommodation
Elize J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize J

Baie netjies en personeel is baie vriendelik.

Baie mooi en netjiese akkommodasie, sal weer daar gaan oornag as ons in Bloem is.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Elize baie dankie vir julle openhartigheid en goeie verwysing. Dit was heerlik om jul te ontvang, julle is goeie, nederige mense. Julle sal altyd welkom wees by Helenas.
Seenwense
Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Neels R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neels R

Netjies, gerieflik en gasvry.

Francois was baie tegemoetkomend met verandering in bespreking en om die gerieflikste kamer vir ons behoefte beskikbaar te maak.

Twanette S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S

Baie netjies en gerieflik.

Francois was baie vriendelik en het uit sy pad uit gegaan om ons te help. Baie netjiese akkommodasie en veilige parkering.

Jeanne-mari U - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne-mari U

Als wat jy nodig het vir vinnige oorslaap.

Baie vriendelik, netjies en veilig.

Deon M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon M

Lekker oornag met al die geriewe.

Perfekte oornag vir ons gesin, kamers was skoon met al die nodige geriewe. Personeel was vriendelik en hulpvaardig.

Helena's Overnight Accommodation se terugvoer

Baie dankie Deon, julle was aangename gaste en ons waardeer julle ondersteuning. Dis ons plig om ons gaste goed te ontvang by Helena's, sonder julle kosbare mense kan ons nie 'n besigheid bedryf nie. Ons dank die Here dat Hy goeie mense soos julle stuur. Seën vir julle, Francois en Heleen.

Helena's Overnight Accommodation
Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang