Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Ed M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Will go back. Lovely safe place, fantastic host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Thank you very much, Ed. You are a lovely, kind, and humble guest! You are more than welcome to visit again! Blessings for your family. Greetings, Francois & Heleen

Maritza N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik. Baie vriendelik ontvang, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus F
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Gerieflik, vriendelik, 2de huis. Was besonder lekker en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anke V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Gesellig. Lekker. Plekkies is goed ingerig. Naby aan alles wat mens nodig het, winkels, eetplekkies, garage, alles. Ons is baie vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Alles was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bradley O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Happy. Very pleasant, the host was very talkative and great to chat with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Hi Bradley, thank you very much for your review and rating, much appreciated! Bradley, you were friendly and pleasant guests, you truly are salt of the earth people. You are welcome at Helena's anytime. Blessings. Greetings, Francois and Heleen.

Reneé L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Moeiteloos en gerieflik. Baie lekker gebly, netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Wonderlik, wil ook meld dat jy 'n aangename persoon is, dadelik lekker gesels met jou! Jy is vriendelik, jy straal vreugde uit en is net 'n sout van die aarde mens! Ek spreek die Here se seen oor jou uit! Groete, Francois en Heleen.

Amy V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Verwelkomend, netjies, skoon, ontspanne. Ons is vriendelik ontvang die middag en het dadelik welkom gevoel. Die kamer was skoon en netjies. Ek het baie lekker gebly en ek het baie van die tema gehou! Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Hi Amy, baie dankie vir jul ondersteuning. Julle is sout van die aarde mense! Julle is so welkom by Helenas. Ons waardeer julle baie, Francois & Heleen.

Karen P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvry en rustig. Dankie! Ons het so lekker gebly. Ons kom vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Helena's Overnight Accommodation
Karen, baie dankie vir jou aangename persoonlikheid, jy is 'n pragtige mens, ontvanglik, vriendelik en vol vreuge! Jy is altyd welkom by Helena's! Groete en seen, Francois & Heleen.

Marelize S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Vriendelike gasheer en goeie waarde vir geld! Baie lekker gebly en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana J
1 nag
4.6
Aug 2024

Goeie verblyf. Dit was die tweede keer dat ons van julle gebruik gemaak het. Goeie diens en alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang