Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helena's Overnight Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R680 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Helena's Overnight Accommodation is in Bloemfontein en is gerieflik geleë vir die vakansieganger, sakereisiger en besoeker aan hospitale en skole.

Dié gastehuis het 8 kamers wat elk slaapplek aan 2 tot 4 gaste bied. Elke kamer het 'n privaat ingang en of 'n dubbelbed of 'n kombinasie van 'n dubbel- en enkelbed. Die kamers het ook elk 'n privaat badkamer met 'n stort of 'n bad.

In die kamers is daar 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Koeponne is te koop vir die lugversorging.

Die kamers word elk dag skoongemaak behalwe op Sondae of openbare vakansiedae. Veilige parkeerplek is agter 'n elektriese hek beskikbaar. Neem asb. kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Helena's Overnight Accommodation is net 2 m van verskeie winkelsentrums en restaurante af. Bloemfontein het 'n verskeidenheid besienswaardighede soos die Bloemfontein-dieretuin, Vrystaat Botaniese Tuin, die Botaniese Tuin-boomroete, Windmill Casino en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Riaan S
Gesin met tieners
5.0
Had a great time and it was quiet. It was clean, everything you need to overnight and safe. There was WiFi available, but gremlins prob...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Jo-ann S
Gesin met tieners
5.0
Rustige, netjiese oorbly akkommodasie. Baie netjies en lekker groot vertrekke. Baie vriendelike ontvangs en alles was goed aan ons verduidelik. Kan hu...
Sien meer
Jan 2025
Annemie J
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, netjies, veilig! Skoon, netjies, stil, veilig en groot genoeg vir 'n vinnige oorslaap. Baie vriendelike eienaars. Naby 'n groot sentrum met res...
Sien meer
Des 2024
Rochelle D
Saam met lewensmaat
5.0
Lynne het ons vriendelik verwelkom. En ons het lekker gebly. Lynne was so vriendelik. Ons het so tuis gevoel en welkom. Dit was vir ons baie lekker en...
Sien meer
Des 2024
Sanelise V
5.0
So enjoyable, I would stay again! It was very lovely, clean and enjoyable. The host was very friendly and accommodating. I will visit a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 104

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Helena's Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 680
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: G A Watermeyerstraat 17, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f1c34f7aa689c89b86aef879095cc377b0dcbb941247f5e78de1c8a5f7ad3a0045afe08a8968d64286c43f28fe886249fa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 17 G A Watermeyer Street Langenhoven Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.097851171844 26.14857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang