Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helios Place Holiday Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Elizabeth G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Is baie veilig en netjies. Ontvangs was goed gereël. Baie lekker. Ja, sentraal om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Helios Place Holiday Accommodation is a quiet, safe relaxing place. The hosts were very helpful and made themselves available without hesitation. Thank you so much. You will definitely see us again. We were welcomed by friendly representatives. We immediately felt welcome. The unit we stayed in had everything we needed. We enjoyed the quiet atmosphere and were able to relax. We could safely walk to and from Club Mykonos without any hassles. People are friendly in general, smiles, smiles, smiles.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renier B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netjiese verblyf naby alles. Lekker ruim en netjiese verblyf. Het alles wat mens nodig het. Die 2de kamer se matras is net absoluut van swak gehalte en is so goed soos om op die basisplank te lê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ayanda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

It was enjoyable except for the issues I mentioned. It was great overall, but I would recommend that heaters be added to the units as it gets very cold in the evening at this time of the year. Also, the electricity should not be limited to 40 units. We kept switching off the geyser as we were worried that the electricity would be depleted. Perhaps 60 units would have made us comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hansie M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2024

Baie lekker sentraal gelee en veilig. Baie lekker gebly, paar foute, die bad is gekraak en het 'n gaatjie in.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Juanita V
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Aangenaam en ontspanne. Verblyf was aangenaam. Die huis was netjies en skoon. Net die yskas moet ontdooi word, want die vriesgedeelte was aangepak met baie ys toe ons daar opgedaag het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Valerie B
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2024

Lekker gebly by Helios Place. Baie dankie vir die verblyf by Helios Plek. Het nie probleem gehad om in die kompleks in te kom. Handoeke, handwas seep en toiletpapier was beskikbaar, krag was voorsien, parkeering vir 2 voertuie, baie dankie. Ons is ongelukkig oor die netheid van die eenheid. Matte, stoof, vensters, kaste en yskas was vuil. Baie mif in die 2de kamer, my man het asma en ons moes daar slaap. Die matrasse in die 2de kamer is vreeslik ongemaklik en drade maak seerg, dit was 'n nagmerrie ervaring. Ons rue is af. Die matte is vreselik vuil. Die vensters was vuil. Daar was min hangplek vir handoeke, baadtjies, afdroeidoeke in die kombuis ens.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Dirk V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2022

Baie lekker rustige wegbreek saam met my vrou en ma vir 'n langnaweek. Helios Place is baie netjies en mooi. Vir die prys wat ons betaal sou dit nogal lekker gewees het om darem 'n sak hout en 'n sak ys te gekry het met arriveer. Daar is net 'n paar dinge wat dit bietjie beter sou maak vir ons as gaste soos: Wifi (as daar reeds is het ons nie die kode gekry vir dit nie). Skoon braairooster. Badhanddoeke. Steakmesse. Kombuis skoonmaakmiddels (daar is net skottelgoedwasseep). Kombuispapier. Miskien 'n flitslig in elke badkamer en of kamer gedurende loadshedding. Hulle banke kort bietjie aandag, dit is vol "gate" wanneer mens gaan sit en nie die mees gemaklikste om rugby in te sit en kyk nie. Anders was dit 'n baie lekker kuierplek. Baie netjies en skoon. Klipgooi van Club Mykonos en die strand af en ook van die winkelsentrum af. Ons sal vir seker weer daar boek, maar die keer net bietjie meer deeglik pak as ons langer as 2 aande gaan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eden W
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2022

Genietsaam. Baie lekker kuierplek. Sentraal van die see en die winkels.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 19

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mykonos-toegangspad, Helios Place 12, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfbaaa9c1a931b5f615145b92f01e843b23cb112d7df045f0959e262482a578642277a4a797b67c819def9d191f68dfbb3796?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 Mykonos Access Road 12 Helios Place 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.049172139709 18.048603636185

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang