Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hella Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Melanie L
Lang verblyf
5.0
Des 2023

Dit was rustig, privaat en het voldoen aan al ons vereistes. Ons het dit baie geniet. Dit is pragtig skoon en netjies, en sal die verblyf sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronald L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Naweek kuier. Annette het ons baie welkom laat voel by ontvangs. Sy het saam ingestap en seker gemaak dat alles vir ons reg is. Sal definitief weer by Hella Cottage bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie vir die positiewe trugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle trug te verwelkom.

Landi F
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Baie gesellig, waarde vir geld. Die woonstel is ruim en baie netjies en privaat. Die geriewe is modern en baie goed onderhou. Mens voel sommer bederf om daar te bly. Uitstekende waarde vir geld, sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie Landi! Hoop om julle gou weer te sien. Julle was puik gaste! Annette

Stacey M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Very clean and peaceful. Beautiful cottage. TV channels were not the best but we weren't there to watch TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Thank you Stacey it was a pleasure to host you and your family. Trust we shall see you again in future.

Amanda T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2022

Akkommodasie is gerieflik en baie mooi. Baie moeite is met die dekor gedoen. Die akkommodasie is op 'n goeie plek naby alles en dis baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie Amanda vir julle trugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet, Julle was so rustig, ons het nie eens geweet julle is hier nie. Hoop om julle gou weer te ontvang.

Morne V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2021

Baie goeie ondervinding. Ons was baie goed ontvang met oop, eerlike kommunikasie gedurende ons verblyf. Ek sal Hella Lodge weer besoek op ons volgende Kaap-vakansie en enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Annette
Hella Cottage
Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Hoop ons sien jul binnekort weer. Groete Annette

Sonnette C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Awesome place - will definitely use them again! Central with a fantastic host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie Sonette. Julle was sulke uitstaande gaste. Dit was 'n voorreg om jul te ontvang. Ons hoop ons ontmoet die res van die gesin binnekort. Groete Annette

Louise V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2019

Ons verblyf was baie lekker. Ons is baie goed verwelkom. Baie netjiese skoon verblyf. Ons het dit baie geniet. Sal beslis weer gebruik maak van hulle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie Louise. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom. Groete Annette

Tracy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2019

Home away from home. Christelle was welcoming and extremely friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zenda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Rustige, skoon, netjiese huisie waar die twee oulikste honde ons inwag en alle spanning saam met die balle vir die twee weggegooi word. Die wasmasjien en wasgoeddraad buite en die klein toegeboude stoepie is absolute plus punte ook die silwerskoon vars linne. Baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annette
Hella Cottage
Baie dankie Pieter. Dankie dat ons julle hier by Hella Cottage kon ontvang. Ek vertrou dat die res van jul tyd in SA voorspoedig was en sterkte vorentoe! Laat weet indien ek weer van hulp kan wees. Hella groete, Annette

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA60YuZMzMElrFYCJHiCZL0dogpXm6tpw2Etl2v7lLOF6CWSQafZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 60 Hella Crescent Uitzicht 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.822136 18.687724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang