Hella Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Melanie L - Des 2023
Algehele gradering
Dit was rustig, privaat en het voldoen aan al ons vereistes.
Ronald L - Jul 2022
Algehele gradering
Naweek kuier.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe trugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet. Sien uit om julle trug te verwelkom.
Landi F - Jul 2022
Algehele gradering
Baie gesellig, waarde vir geld.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Landi!
Hoop om julle gou weer te sien. Julle was puik gaste!
Annette
Stacey M - Jan 2022
Algehele gradering
Very clean and peaceful.
Hella Cottage se terugvoer
Thank you Stacey it was a pleasure to host you and your family. Trust we shall see you again in future.
Amanda T - Aug 2022
Algehele gradering
Akkommodasie is gerieflik en baie mooi.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Amanda vir julle trugvoer.
Ek is baie bly julle het dit geniet, Julle was so rustig, ons het nie eens geweet julle is hier nie. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Morne V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie goeie ondervinding.
Hella Cottage se terugvoer
Dit was heerlik om jul hier te kon ontvang. Hoop ons sien jul binnekort weer.
Groete
Annette
Sonnette C - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome place - will definitely use them again!
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Sonette. Julle was sulke uitstaande gaste. Dit was 'n voorreg om jul te ontvang. Ons hoop ons ontmoet die res van die gesin binnekort.
Groete
Annette
Louise V - Aug 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie lekker.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Louise. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom.
Groete
Annette
Tracy B - Apr 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Zenda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustige, skoon, netjiese huisie waar die twee oulikste honde ons inwag en alle spanning saam met die balle vir die twee weggegooi word.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter. Dankie dat ons julle hier by Hella Cottage kon ontvang. Ek vertrou dat die res van jul tyd in SA voorspoedig was en sterkte vorentoe! Laat weet indien ek weer van hulp kan wees.
Hella groete,
Annette
Japie P - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustige en huislike atmosfeer.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie, Japie. Dit was lekker om julle te kon ontvang. Hoop ons sien julle gou weer!
Groete,
Annette
Toelie V - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Hella Cottage se terugvoer
Dankie Toelie, ek hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Annette
Juan L - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Juan. Dit was 'n plesier en heerlik om julle te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette
Danel V - Sep 2018
Algehele gradering
Vriendelike diens en netjiese plekkie.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Danel. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Annette
Jean-marie W - Aug 2018
Algehele gradering
Ongelooflik lekker en baie netjies en mooi.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Jean-marie.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Annette
Marike F - Aug 2018
Algehele gradering
Voldoen aan al ons vereistes.
Lees meerHella Cottage se terugvoer
Baie dankie Marike. Dit was heerlik om julle te kon ontvang. Ons verwelkom graag sulke aangename gaste. Kom gerus weer.
Vriendelike groete,
Annette
Vanessa V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasies.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Vanessa. Dit was lekker om julle by ons te kon ontvang. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Hella-Groete
Ronel S - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige, moderne verblyf.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Ronel! Ek ontvang julle graag weer by ons.
Vriendelike groete
Annette
Eckhard F - Sep 2018
Algehele gradering
Net wat ons wou hê!
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Eckhard! Was heerlik om julle hier te hê. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Annette
Enid V - Des 2018
Algehele gradering
Eenheid bied enkelslaapplek vir 3 wat ons uitstekend gepas het aangesien ons nie 'n dubbelbed benodig nie.
Hella Cottage se terugvoer
Baie dankie Enid. Dit was lekker om julle hier te ontvang. Jammer indien jy enige ongerief ervaar het. Ek sou met graagte vir jou n plan gemaak het sou jy dit toe onder jy aandag gebring het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Hella groete
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hella-singel 60, Uitzicht, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang