Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 R563 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Home is net 300 meter van verskeie restaurante, nagklubs en winkels in Somerset-Wes af en bied verblyf in 'n bekoorlike oopplan-eenheid op die eienaar se woonerf. Dit is ook naby strande, wynplase en verskeie ander geriewe.

Die eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n gemaklike dubbelbed. Daar is 'n stort, wasbak en 'n toilet in die en suite-badkamer. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n klein etenstafel en 'n platskerm-TV. Daar is gratis WiFi.

Die eiendom het 'n lowerryke tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word agter 'n elektoniese hek met 'n alarm en 'n reaksiediens voorsien.

Gholfspelers en sportentoesiaste sal die Country Club net 200 m van die verblyf af geniet, want hier is 'n gholfbaan, tennisbaan en rolbalbaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Thandeka Q
5.0
A home away from home! Eva and her family were so warm and welcoming. Relocating to a new province, away from family and friends can be...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Wilma M
Besigheidsreis
5.0
I had all the amenities that I required. Grace and Les made me feel welcome and at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gerda O
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, sal vir enige persoon aanbeveel. Les en Grace se plekkie is sowaar 'n juweel. Dit was skoon en netjies, en alles wat daar op die webblad g...
Sien meer
Aug 2024
Marlene H
Saam met lewensmaat
5.0
Was ongelooflik lekker, veilig en gemaklik. Was baie lekker en was met oop arms, omvang en alles was netjies en skoon.
Aug 2024
Marinda R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gekuier in 'n baie nat en koue Kaap. Ek sal vir seker Happy Home aanbeveel as jy in Somerset Wes moet tuisgaan. Die kamer is super skoon en ne...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grazyna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 563
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e673d1ccfb94dac2eb755a75bca75c2ccca3714c8a779d5b92617e2778cbff054991cac4400870c664ba3ef2b31669a7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R563 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 58 Reitz street Audas estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080645875283 18.842895122944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang