Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Happy Home

Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R680 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Happy Home is 300 m van talle restaurante, nagklubs en winkels af geleë. Dit is 'n bekoorlike oopplan-eenheid wat op die eienaar se eiendom in Somerset-Wes geleë is, naby die strande, wynplase en ander geriewe.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n klein etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet. Geriewe in die kamer sluit 'n platskerm-TV met toegang tot gratis WiFi in.

Dié eiendom het 'n lieflike groen tuin met buitemeubels en braaigeriewe. Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien.

Gholfspelers en sportliefhebbers sal die Country Club geniet wat binne 200 m se stapafstand vanaf Happy home met sy gholfbaan, tennisbane en rolbal is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Pools

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Happy Home
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Grazyna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Happy Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitz-straat 58, Audas Landgoed, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05e673d1ccfb94dac2eb755a75bca75c2ccca3714c8a779d5b92617e2778cbff054991cac4400870c664ba3ef2b31669a7e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R510 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 58 Reitz street Audas estate 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.080645875283 18.842895122944

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang