Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hello Honey

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 9 resensies vir Hello Honey
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Estelle M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M

Dit was baie lekker om by Hello Honey te kuier.

Ja, ons het dit baie geniet.

Brenda O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda O

Ons het welkom gevoel.

Gerieflike en goed ingerigte verblyf. Ons het heerlik gebly.

Jos N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos N

Aanrader. Mooi. Rustig. Verzorgd.

Ons het baie lekker gebly.

Awie M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Awie M

Awesome.

The place rocks. Excellent condition all-round. Really great.

Lindsay V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay V

Baie lekker en rustig.

Ons het baie lekker gekuier, die gasvryheid van die gasvrou, Diana, het ons welkom laat voel. Baie dankie vir jou gasvryheid.

Juanita L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L

Kort maar gerieflik.

Baie goed ontvang. Besige straat. Naby die Groot Gat. Toe ons die braai aanvra, het hul dit onmiddellik gebring. As ek geweet het daar is 'n braaipan, sou ons nie gebraai het nie, maar eerder iets kon "kook". Die ekstra koffie/tee/melk was 'n bonus vir die prys. Skoon en netjies. DStv ook 'n bonus en WiFi.

Lamont L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lamont L

Waarde vir geld.

Netjies en skoon. Goeie waarde vir geld. WiFi het nie gewerk nie.

Franco C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franco C

Great stay, friendly service. Hosts were extremely friendly and helpful. They went out of their way to make our stay pleasant.

Fabulous and I would recommend. Exactly as described and shown in the photos.

Vanaf
Vanaf R790
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R790
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Waterworks-straat 56, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26d4bd868c9661ab060c00e1ba6d358f1fe0a56de08eb8445957d4849cd2c967152d8a8671f91b7565f8bc16da3f9eadbc69?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 56 Waterworks Street New Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -28.747539 24.754062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang