Hello Honey
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Waterworks-straat 56, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Vanaf R790 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hello Honey is 'n knus kothuis wat deel vorm van die eienaar se hoofwoning in Kimberley. Die sentrale ligging maak dit ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, badkamer, kombuis en 'n sitarea. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander slaapkamer het twee enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel en stoele, sowel as 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Waterworks-straat 56, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
- Gaste dink Hello Honey het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kimberley Noord-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Waterworks-straat 56, New Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang