Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Helpmekaar

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar, R45, Malmesbury-weg, Wellington, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Helpmekaar is in Wellington in die Wes-Kaap geleë en bied verblyf wat ideal is vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf. Wellington is 'n plek waar tyd skynbaar stilstaan en dit gee gaste die kans om behoorlik te ontspan.

Die knus eenheid op die eienaar se perseel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad.

Die oopplanleefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n tafel met stoele en gratis WiFi.

Buite het gaste toegang tot 'n braai-area met 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Ligging

  • Helpmekaar, R45, Malmesbury-weg, Wellington, 7646, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helpmekaar, R45, Malmesbury-weg, Wellington, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ed2ec3f7e42723c5c1103701e44164d75e441329924b48bfa207867e4bb5cc279ff6c6a72f155e3ca9cd9825a206aef8a21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense Helpmekaar R45, Malmesbury Road 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.641048129658 18.950290889571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem