Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel op Aarde Villa

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
John S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Asemrowend, onvergeetlik beste ligging in die wêreld. Ek het my verblyf baie geniet! Die kamers was gemaklik, die personeel vriendelik en die ligging perfek. Sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Perfekte verblyf vir groep om saam te kuier by die see. Lekker swemstrand. Heerlik, hemel op aarde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Relaxing weekend stay. A lovely home with plenty of space given we had such terribly windy and rainy weather. The house was extremely clean and tidy on our arrival with the electric blankets being most welcome during the chilly evenings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leanne D
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Pragtige huis teen die strand. Die huis se uitleg was perfek vir ons groep en baie ruim, almal het lekker gebly. Ons was dankbaar vir die elektriese komberse aangesien dit baie koud was gedurende ons verblyf. Sal vir altyd die lekker familiekuier voor die braaivuur in die huis onthou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anneline G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Fantasties! Heerlike ruim huis op die strand. Baie netjies. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Regtig hemel op aarde! Pragwoning met uitsonderlike geriewe en ligging in kombinasie met uitstekende diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anel M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Pragtige plek. So rustig en mooi, reg op die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Landé S
Kort verblyf
5.0
Aug 2022

Wat 'n onbeskryflike belewenis. Sowaar Hemel op Aarde. Die huis se ligging is ongelooflik. Ideaal vir groter groepe of gesinne met kinders. Ons was 8 volwassenes en 2 kinders. Die huis bied absoluut alles en nog meer wat mens nodig het om lekker te kuier en te ontspan. En die uitleg is van so aard dat niemand in mekaar se spasie is nie en elke kamer het sy eie moderne en mooi badkamer. Groot vertrek vir kuier en braai en saam wees. Die meubels, linne, kombuisgoed en kosmaakgeriewe is alles van hoogstaande gehalte. Dankie vir die bestuurder Mariette vir jou hartlike en vriendelike ontvangs. Hemel op Aarde Villa sien ons beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Hemel op Aarde Villa
Dankie Landé vir die mooi terugvoer! Ons ia baie bly dat julle so lekker gekuier het. Hoop ons sien jul gou weer.

Helen F
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Ons het 'n fantastiese naweek gehad. Die huis is baie netjies en gerieflik. Alles was daar, ons kon heerlik kuier. Die uitsig oor die see vanaf die leefarea sowel as die kamers is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Hemel op Aarde Villa
Dankie vir die mooi resensie Helen, baie bly julle het lekker gekuier en dit geniet! Kom gerus weer.

Janetta J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Amazing house, view and just everything, we could see the dolphins from the living area, how cool is that. Thanks Mariete you the best, we had a great time, too short but we will come back, enjoy ourselves, love the house, 10 out of 10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Liezl
Hemel op Aarde Villa
Thank you Janetta. We are very glad that you enjoyed your stay, hope to see you back soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R8 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASQR7oddv3l5StSrqmqx2cDLd9qs4jagkWwlJi2ARnfhzHgTZEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 14 mense 23 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang