Hemel op Aarde Villa
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Liezl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
John S - Sep 2024
Algehele gradering
Asemrowend, onvergeetlik beste ligging in die wêreld.
Annemarie B - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte verblyf vir groep om saam te kuier by die see. Lekker swemstrand.
Donne S - Jun 2023
Algehele gradering
Relaxing weekend stay.
Leanne D - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige huis teen die strand.
Anneline G - Mei 2023
Algehele gradering
Fantasties!
Hannes W - Mrt 2023
Algehele gradering
Regtig hemel op aarde!
Anel M - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Landé S - Aug 2022
Algehele gradering
Wat 'n onbeskryflike belewenis. Sowaar Hemel op Aarde.
Lees meerHemel op Aarde Villa se terugvoer
Dankie Landé vir die mooi terugvoer! Ons ia baie bly dat julle so lekker gekuier het. Hoop ons sien jul gou weer.
Helen F - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het 'n fantastiese naweek gehad.
Hemel op Aarde Villa se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie Helen, baie bly julle het lekker gekuier en dit geniet! Kom gerus weer.
Janetta J - Mei 2022
Algehele gradering
Amazing house, view and just everything, we could see the dolphins from the living area, how cool is that.
Hemel op Aarde Villa se terugvoer
Thank you Janetta. We are very glad that you enjoyed your stay, hope to see you back soon again.
Nadine D - Jan 2022
Algehele gradering
Perfect.
Beverlene K - Des 2022
Algehele gradering
Was inderdaad Hemel op Aarde, alles was netjies, die rustigheid van die omgewing was so goed, die beste was die ligging op die voorstoep van die see.
Wida D - Nov 2021
Algehele gradering
Lieflike plek om oor te bly
Matthew M - Sep 2021
Algehele gradering
Amazing.
Veronica B - Sep 2021
Algehele gradering
Presies wat die naam is van die villa - hemel op aarde met die see aan jou voete!
Riaan V - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike diens, skoon, groot huis met uitstekende ligging.
John S - Feb 2021
Algehele gradering
Ongelooflike huis.
Cornelia N - Sep 2020
Algehele gradering
Positiewe ervaring, gasvrye ontvangs. Heerlike skemerkelkies op die stoep met sonsondergang!
Carmen C - Mrt 2020
Algehele gradering
The Villa was more than what we expected! It was absolutely beautiful!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die villa was meer as wat ons verwag het. Dit was absoluut pragtig.
Stunning ligging. Het soos ons eie huis gevoel. Baie goed toegerus. Bestuurder, Mariette, is lieflik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Janine J - Mei 2019
Algehele gradering
We had an excellent weekend stay.
Ruth L - Jun 2019
Algehele gradering
Incredible, family stay with the perfect location. Fantastic!
Hemel op Aarde Villa se terugvoer
Dear Ruth,
We are very happy that you had a great weekend and hope to see you soon again.
Regards,
Hemel op Aarde Villa
Huta A - Okt 2018
Algehele gradering
Perfect getaway with perfect views.
Hemel op Aarde Villa se terugvoer
Thank you Huta! We are delighted that you enjoyed your stay and we hope to see you again in future.
Francois B - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang