Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemel op Aarde Villa

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 000 per nag, vir 14 mense

Beskrywing

Hemel op Aarde Villa is 'n rustige oase op die strand in Dwarskersbos, 'n klein dorpie sowat 150 km noord van Kaapstad. Hier kan gaste die rustigheid van die Weskus met sy asemrowende sonsondergange en vele ander besienswaardighede in die streek ervaar.

Dié selfsorghuis het 5 slaapkamers waarvan 4 koningingrootte-beddens het en 1 2 enkelbeddens het. Daar is 5 badkamers, 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -sitkamer met 'n ingeboude braai en 'n leefarea met TV, volledige DStv en 'n DVD-speler. Die patio en balkonne op die boonste verdieping bied 'n pragtige uitsig oor die see en daar is ook 'n Weber/draagbare braai op die patio. Daar is 'n addisionele oop leefarea met 2 dubbelslaapbanke met slaapplek vir 'n bykomende 4 persone, verkieslik kinders.

Die kombuis en opwaskamer is volledig toegerus met 'n yskas, vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasmasjien. Drie kamers het hul eie televisie met DStv-toegang. Twee kamers het addisionele DVD-spelers. Daar is 'n dubbelmotorhuis vir gaste se gebruik en selfs 'n kano vir diegene wat avontuurlustig voel. Wi-Fi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 4 mense
2 xDubbelslaapbank
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Spa-bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 23 resensies vir Hemel op Aarde Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Liezl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemel op Aarde Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R8 000
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rocherpanstraat 20, Dwarskersbos, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASQR7oddv3l5StSrqmqx2cDLd9qs4jagkWwlJi2ARnfhzHgTZEo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 000 per nag, vir 14 mense 23 5 1 5 20 Rocherpan Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.682558 18.243905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang