Hemel op Aarde
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-weg 21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Vanaf R2 265 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hemel op Aarde bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n tweeslaapkamerhuis reg op die strand met uitsigte oor die see vanaf die dek. Dis in Point Village in Mosselbaai geleë en dis sommer lekker naby aan restaurante en strande.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplankombuis, -sitkamer en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, oond en stoof, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër, 'n skottelgoedwasser en 'n ketel. DStv en WiFi is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n dek met braaigeriewe.
Die dorpie Mosselbaai is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en dis in die hartjie van die Tuinroete. Dus is dit 'n ideale oornagplek vir reisigers tussen die Wes- en die Oos-Kaap. Mosselbaai is 'n welbekende toeristebestemming en dis veral bekend vir sy poskantoor in die vorm van 'n skoen, die Tuinroete-kasino en 60 km se uitgestrekte strande. Besienswaardighede sluit in die Kaap St Blaize-vuurtoring, die Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, The Old Joinery, die oorlogsgedenkteken, Zorgfontein-wildplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat. Verder is daar 'n hele rits doendinge in Mosselbaai vir die adrenalienvrate, insluitend haaihokduik, skeepswrak-duik, motorbootritte, township-toere, reksprong en vryval.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 51
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Point Village-weg 21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemel op Aarde het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-weg 21, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang