Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelhoog Woonstel

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Charl S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Gasvryheid galore! Die eienaar en die plek was baie goed vir ons gewees. Ons sal vir seker terug wees in 2024.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria W
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Rustige omgewing en baie luukse verblyf. Luukse en netjiese verblyf. Dis 'n blok vanaf die lieflike oop strand van Dwarskersbos. Baie rustige omgewing en maklik om te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Aangenaam verras. Baie netjies. Baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2022

Sluk jou in om rustig te verkeer. Gemaklike wel-toegeruste eenheid waar ons heerlik kon slaap, kuier en rustig verkeer.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ronel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Baie netjies. Ons het nie 'n see-uitsig gehad nie maar ons was so naby aan die see dat dit nie saak gemaak het nie, die plek was so goed toegerus, daar is niks wat ek sou verander nie. Ons het so, so, so lekker gebly, die gasveiheid was top.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2021

Baie rustig en veilig. Ons het die tydjie baie geniet. rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abbie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Absoluut fantastiese troetediervriendelike verlyf. Ons kom beslis weer oorbly by Hemelhoog 41. Verblyf voldoen aan alle vereistes van 'n puik akkommodasie blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2021

Ons het baie lekker en rustig gebly. Vriendelik ontvang. Sal verseker weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 108

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 41, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71256ce1de1bdd5d139706f99c87166758770c8b6296a3cdef400dd9bb04d173792a1c8b0d53d438d3a838d79fadb2335227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 41 Hemelhoog Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.6881380717 18.240810813106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang