Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelhoog Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 41, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hemelhoog Woonstel is 'n netjiese selfsorgwoonstel in die Weskus-dorpie, Dwarskersbos waar daar uitgestrekte strande is.

Hierdie woonstel het ’n privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n solderkamer. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en 'n wasbak. Op die boonste verdieping is daar 'n tussenvloer-kamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vieskas, mikrogolfoond, wasmasjien en tuimeldroeër. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n platskerm-TV met EasyView-kanale en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder of -slimkaart bring. Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek waar gaste kan kuier.

Die woonstel is nie troeteldiervriendelik nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hemelhoogstraat 41, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemelhoog Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hemelhoogstraat 41, Dwarskersbos, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71256ce1de1bdd5d139706f99c87166758770c8b6296a3cdef400dd9bb04d173792a1c8b0d53d438d3a838d79fadb2335227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 41 Hemelhoog Street Dwarskersbos 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.6881380717 18.240810813106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang