Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemels

Kampeer/karavaan

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Irmgard R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Tops! Pragtige natuurskoon! Ons kuier daar was werklik hemels. Fantastiese verblyf! 'Wild camping' hoe dit bedoel is om te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Hemels
Dit was heerlik om julle te ontvang en ons wens julle baie veilige en heerlike toere toe!

Kobus S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Baie rustig. Manne, en dames, bring jul Boswaens en tente vir 'n 'wildcamping' ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Hemels
Beste Kobus Baie dankie dat jy by ons gekampeer het! Dit was so lekker om jou te ontmoet en dankie vir al jou foto’s! Hemelse groete Sophia

Lois O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Awesome. Awesome! We did wild camping at Koppieskraal Wildcamp Site, lovely mountain view. We enjoy hiking and driving, exploring Hemels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suri V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2024

Unforgettable wild camping. Ons het die "wild camping" baie geniet. Die mooiste uitsig en so stil. Net ons en die berge. Ons het sommer onder die sterre geslaap. Sophia het ons baie vriendelik ontvang en die plekke gewys. Die staanplek met die uitsig benodig 'n voertuig wat bietjie hoog is en oor rowwe terrein kan beweeg. Jy moet bereid wees vir 'n avontuur sonder 'n badkamer of enige geriewe. Dis regtig 'n onvergeetlike ervaring wat ons nie sal vergeet nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Hemels
Beste Suri Dit was heerlik om julle te ontvang. Ons is baie bly julle kon die aand op Hemels onder die sterre geniet! Hemels groete Sophia

Arno V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Still baie still. Great plek, meer mense moet van hom weet sodat hy kan groei.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sophia
Hemels
Beste Arno Dankie dat julle by ons gekamp het. Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd weer welkom. Hemelse Groete Sophia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sophia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 km vanaf die R63, Eloffskraal, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd608d8c894c536b5ea3cff395aca41832396ee37818ec917136fe7b3aecdccecb3c5f7533722dd9898dadd0aa37ad5da9c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R200 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 5 km from R63 Eloffskraal 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-17:00 10:00 -31.912714838939 23.599214238839

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang