Hemelse Vrede
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murry-weg 273, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Hemelse Vrede is net 550 m van die oewer van Glenmore Beach geleë en is die idilliese toevlugsoord vir jou groot gesinsvakansie. Hierdie bekoorlike vakansiehuis het genoeg ruimte vir gaste om te ontspan en blywende herinneringe te skep.
Dié vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 1 enkelbed. Die vyfde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en daar is ook 'n gastetoilet. 4 slaapkamers is bo geleë en 1 slaapkamer is op die onderste verdieping.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie area strek verder na die sitkamer wat met 'n sitkamerstel gemeubileer is.
Daar is 'n lieflike dek op die boonste vloer wat perfek is om die tuin-uitsig en die verskeidenheid voëllewe wat die area bied, te geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Debbie Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 11
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Murry-weg 273, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Munster Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murry-weg 273, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang