Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelstoep

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Anien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese tyd! Dit was 'n wonderlike ervaring en Hemelstoep het 'n pragtige uitsig oor die see. Dis ook naby die rotse en jy kan lekker gaan stap. Baie gawe gasvrou en gasheer wat ons vertel het van al die mooi plekke rondom Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties en baie lekker. Ons het heerlik gekuier. Die verblyf was fantasties en baie veilig. Die uitsig van die balkon is uitstekend. Die uil is uniek en deel van die verblyf, baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Hemelstoep
Hi Evelyn So bly julle het die kuier geniet!

Koos E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

5 ster. Baie dankie aan die ontvangs en die sjokolades op die bed. Daai ekstra dra by tot 'n genotvolle verblyf. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Hemelstoep
Hi Jacobus So bly julle het die kuier geniet!

Nadine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely, clean apartment. Our stay was comfortable and we had great views. Our host was lovely and we had a lovely night there. Everything was very clean and we enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariaan
Hemelstoep
Hi Nadine So glad you enjoyed your stay!

Deon B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We were very comfortable and just loved the friendliness of the hosts! The stay was wonderful, such lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlike wegbreek, pragtige plekkie en wonderlike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absolutely stunning. The owner is such a lovely lady. I would love to be friends with her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Dit was fantasties. Ons het so lekker gebly by Hemelstoep en sal vir seker teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

We enjoyed our stay at Hemelstoep. The hosts were very kind to us. We had a wonderful time and got to experience the quiet town. Everyone we met was friendly and kind, including the places where we ate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle H
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Voorwaar 'n hemelse ervaring by Hemelstoep. Gasvrou het vooraf gebel om te hoor of als in orde is, omrede ons bietjie laat was. Ontvangs was warm. Ons bespreking was vir 4 persone in dieselfde eenheid. Voormelde eenheid het 'n dubbel- sowel as 2 enkelbeddens. Gasvrou het aangebied dat 2de paartjie 'n ander eenheid met 'n dubbelbed mag gebruik, aangesien dit beskikbaar was, wat baie bedagsaam was en beslis waardeer was. Ons sal beslis terugkeer, een aand by Hemelstoep is beslis te min. Dankie Marinda - jy was 'n gasvrou duisend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 027
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 027
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jeffs Place 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc637f35b2f87a053e4e010eb17f46b6596ce07a46c656edc6cd1eb0faa86f0a846b50666dbfff897a6d449ca1f4824b111a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 027 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Jeffs Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.366369280206 18.168652033135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang