Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hemelstoep

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariaan Geverifieer

Eiendomme 45

Resensies 347

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 14 resensies vir Hemelstoep
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Anien E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien E

Fantastiese tyd!

Dit was 'n wonderlike ervaring en Hemelstoep het 'n pragtige uitsig oor die see. Dis ook naby die rotse en jy kan lekker gaan stap. Baie gawe gasvrou en gasheer wat ons vertel het van al die mooi plekke rondom Yzerfontein.

Evelyn M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evelyn M

Fantasties en baie lekker.

Ons het heerlik gekuier. Die verblyf was fantasties en baie veilig. Die uitsig van die balkon is uitstekend. Die uil is uniek en deel van die verblyf, baie oulik.

Hemelstoep se terugvoer

Hi Evelyn
So bly julle het die kuier geniet!

Hemelstoep
Koos E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos E

5 ster.

Baie dankie aan die ontvangs en die sjokolades op die bed. Daai ekstra dra by tot 'n genotvolle verblyf. Sou langer wou bly.

Hemelstoep se terugvoer

Hi Jacobus
So bly julle het die kuier geniet!

Hemelstoep
Nadine S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine S

Lovely, clean apartment.

Our stay was comfortable and we had great views. Our host was lovely and we had a lovely night there. Everything was very clean and we enjoyed our time there.

Hemelstoep se terugvoer

Hi Nadine
So glad you enjoyed your stay!

Hemelstoep
Deon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

We were very comfortable and just loved the friendliness of the hosts!

The stay was wonderful, such lovely hosts.

Monique L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique L

Heerlik.

Heerlike wegbreek, pragtige plekkie en wonderlike diens.

Christina L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina L

Absolutely stunning.

The owner is such a lovely lady. I would love to be friends with her.

Belinda O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda O

Dit was fantasties.

Ons het so lekker gebly by Hemelstoep en sal vir seker teruggaan.

Eric M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

We enjoyed our stay at Hemelstoep. The hosts were very kind to us.

We had a wonderful time and got to experience the quiet town. Everyone we met was friendly and kind, including the places where we ate.

Michelle H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle H

Voorwaar 'n hemelse ervaring by Hemelstoep.

Gasvrou het vooraf gebel om te hoor of als in orde is, omrede ons bietjie laat was. Ontvangs was warm. Ons bespreking was vir 4 persone in dieselfde eenheid. Voormelde eenheid het 'n dubbel- sowel as 2 enkelbeddens. Gasvrou het aangebied dat 2de paartjie 'n ander eenheid met 'n dubbelbed mag gebruik, aangesien dit beskikbaar was, wat baie bedagsaam was en beslis waardeer was. Ons sal beslis terugkeer, een aand by Hemelstoep is beslis te min. Dankie Marinda - jy was 'n gasvrou duisend.

Pieter D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Lekker gebly.

Ons het 'n mooi see-uitsig van ons deel van die verblyf gehad.

Ivona L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivona L

Hemels, pragtige uitsig.

Skoon, netjies en prakties toegerus. Ons kon heerlik ontspan en die natuur geniet. Om 'n uil te hoor en sien was 'n bonus.

Anonieme gas - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Esther J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther J

We had a very pleasant stay. My wife, daughter and myself have enjoyed the tranquility.

We enjoyed the beautiful sunsets from our room and from the balcony. The host was very helpful and friendly and we really felt at home.

Vanaf
Vanaf R1 027
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 027
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jeffs Place 11, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc637f35b2f87a053e4e010eb17f46b6596ce07a46c656edc6cd1eb0faa86f0a846b50666dbfff897a6d449ca1f4824b111a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 027 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 11 Jeffs Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.366369280206 18.168652033135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang