Henbase Lodge
Beskrywing
Die kampplek bied slaapplek aan 4 gaste, en sluit 'n losstaande braai, kragprop en waterpunt in. Gaste maak van die gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak gebruik. Die eenheid spog met 'n lowerryke omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dubbelbed-kamers bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 2 banke.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamers bied slaapplek aan 2 gaste. Die oopplan-kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het ook 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 2 banke.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamers bied slaapplek aan 6 gaste en het 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n kombuis en 'n slaapkamerarea. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed. Gaste het ook toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampplek bied slaapplek aan 4 gaste en sluit 'n ingeboude braai, kragprop en waterpunt in. Gaste maak van die gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak gebruik. Die eenheid spog met 'n lowerryke omgewing en is op die rivieroewer.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampplek bied slaapplek aan 4 gaste en is langs die dam. Gaste maak van die gemeenskaplike ablusiegeriewe met 'n stort, toilet en wasbak gebruik. Gaste kan die speelpark en pragtige uitsig oor die dam en omgewing geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kampplekke bied slaapplek aan 4 gaste, en sluit 'n losstaande braai in en is onder 'n Lapa. Die eenheid spog met 'n lowerryke omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Op Die Dam bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solderslaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot 'n beskutte stoep met 'n uitsig oor die plaas en op die berge. Die stoep het 'n ingeboude braai, 'n etenstafel met sitplek vir 2 en gemaklike sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Houthuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n dubbelbed en die ander slaapkamer het 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, ketel en yskas-vrieskas toegerus. Ontbyt is ingesluit.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Stoof
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die eenheid het 'n beskutte stoep met 'n sitkamerstel, 'n etenstafel met 6 stoele en 'n ingeboude braai.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n Jacuzzi en 'n sitarea met gemaklike sitplek. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n piekniektafel en ingeboude braai. Gaste kan in die tuin ontstpan.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Jacuzzi
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n onderdakstoep met meubels, 'n eetarea en 'n losstaande braai. Die stoep spog met 'n uitsig oor die plaas en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die slaapkamers het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die stiarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels, 'n eetarea en 'n losstaande braai. Die stoep spog met 'n uitsig oor die plaas en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Visarend is langs die foreldam en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Daar is ook 'n ekstra gastetoilet. Die eenheid bied ook 'n oopplan-sitarea en -kombuis en daar is lugversorging en ingeboude braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die solderslaapkamer het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is ook 'n onderdakstoep met 'n sitkamerstel, eetarea en 'n ingeboude braai. Die stoep spog met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Opstal bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapakmer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed. Die ander slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n toonbank met 6 stoele. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Bad
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens op die grondverdieping. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en enkelbed op die boonste verdieping met sy eie badkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea het 'n sitarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike banke. Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep met 'n sitkamerstel, 'n eetarea en 'n ingeboude braai. Die stoep spog met 'n uitsig oor die lowerryke omgewing.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Draai bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamers het 'n koningingrootte-bed of 3 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die eenheid het ook 'n balkon met 'n uitsig oor die plaas en Vaalrivier. Die balkon het 'n boma en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Verekombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Let wel dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Daar word van gaste verwag om voor bespreking by die verblyf navraag te doen oor die toestand van die grondpad.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 397 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Henbase Lodge, Vaalkop Plaas, deel 3, Morgenzon, 2315, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang