Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henbase Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Henbase Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Riana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana P

Heerlike kuier & ontspan saam met gesin.

Ons het heerlik in die tenthuis gebly. Jammer daar is nie meer van dit nie. Die tenthuise is bekostigbaar en baie gerieflik met 'n badkamer en kombuis. Die ekstra glyplanke in die swembad is 'n lekker bonus en almal geniet dit in die verhitte swembad. Die diere is 'n interessante byvoeging en dit is lekker om na hulle te kyk. Henbase is baie netjies. Ek hou van die skoon kleedkamers en netjiese kort gesnyde gras.

Twanette S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twanette S

Heerlik en skoon.

Die kampeerplekke is ruim en die amblusiegeriewe is skoon. Die restaurant se kos is heerlik! Ons sal definitief weer wil gaan.

Henbase Lodge se terugvoer

Middag Twanette
Dankie vir die boodskap.
Dit word opreg waardeer.
Bly julle het dit geniet by ons.

Groete
Jeanine

Henbase Lodge
Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 397 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Henbase Lodge, Vaalkop Plaas, deel 3, Morgenzon, 2315, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c48d0417a158b187469af8925988de2f99615e43cfbdf04504a1b48259675a65ec2508898103b524fca561e27a40a614ec0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 4) 2 5 1 5 Henbase Lodge Vaalkop farm portion 3 2315 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.87135459603 29.650065989687

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang