Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hendersons Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Emily N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Good. My stay was good except that I couldn't understand why we had cups, spoons, and glasses but not plates. But overall, all was ok, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizabeth S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Clean, friendly and value for money. Good location and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Gawe oornag slaapplek waar jou kar ook veilig is. Veilig in skoon en netjiese eenheid geslaap. Hulle ligte etes is aan te beveel en ons het nie nodig gehad om êrens anders te gaan eet nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jul terugvoer en komplimente, Kobie. Hoop ons sien julle binnekort weer! Groete Leigh-Ann

Rona S
1 nag
5.0
Jul 2024

Gerieflik. Die klein dingetjies tel. Dit is ons tweede besoek aan Hendersons Lodge. Dit sal in die toekoms ook altyd my pitstop wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente, Rona. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.

Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Veilige blyplek met die nodige geriewe vir die sakereisiger. Veiligheid is belangrik omdat daar baie mense in die omgewing beweeg. Die restaurant maak vroeg toe, maar hulle lewer steeds kos in die kamer af voor hulle toemaak. Handige hekreëlings met 'n oopbelstelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, Andrew! Ons hoop jy het die verblyf geniet by Hendersons! Groete Die Hendersons span

Coenraad K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal Hendersons Lodge aanbeveel. Dis ons tweede keer daar. Nie eers gekyk na 'n ander plek nie. Diens is uitstekend. Kos baie geniet. Die instandhouding moet opgeskerp word. Die stortkop moet skoongemaak of vervang word in kamer 1. Die een venster hang skeef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Hi Coenraad! Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons het reeds werk gemaak van die items wat jy genoem het. Hoop ons sien julle binnekort weer! Lekker dag

Frans S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Verblyf goed maar beddegoed en stort kort aandag. Dit was goed vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Dankie vir jou terugvoer. Lekker dag

Sarina D
1 nag Gesin met tieners
3.0
Sep 2024

Voldoende vir 'stop and go'. Die verblyf was voldoende vir een aand se oorslaap. Ek sal aanbeveel dat nuwe beddegoed oorweeg word aangesien die beddegoed nie meer mooi wit was en al uitgewas. Die kamer was andersins skoon en netjies.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Hi Sarina Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is reeds besig om die beddegoed te vervang en sal een van die dae klaar wees met die proses. Hoop ons sien julle binnekort weer. Groete

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en gerieflik. Selfs met ons aankoms, in die middel van "loadshedding", was dit nogsteeds alles ok. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie Mariette vir jou terugvoer. Hoop ons sien jou binnekort weer

Maeike H
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Good. Stay was good. Friendly people and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul die verblyf en die etes geniet het. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leigh-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1q43sBajmUniF0gDaxk8xG7nnKEnmemWTIVxbNzGKxyT4vyIxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 26 Hoog Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.318567791415 27.623097002506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang