Hendersons Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Leigh-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Rona S - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik. Die klein dingetjies tel.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente, Rona. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.
Andrew D - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige blyplek met die nodige geriewe vir die sakereisiger.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, Andrew!
Ons hoop jy het die verblyf geniet by Hendersons!
Groete
Die Hendersons span
Coenraad K - Jan 2024
Algehele gradering
Ek sal Hendersons Lodge aanbeveel.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Coenraad!
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons het reeds werk gemaak van die items wat jy genoem het. Hoop ons sien julle binnekort weer!
Lekker dag
Frans S - Feb 2024
Algehele gradering
Verblyf goed maar beddegoed en stort kort aandag.
Hendersons Lodge se terugvoer
Dankie vir jou terugvoer.
Lekker dag
Mariette V - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie Mariette vir jou terugvoer. Hoop ons sien jou binnekort weer
Maeike H - Nov 2023
Algehele gradering
Good.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul die verblyf en die etes geniet het.
Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Henriette S - Mei 2023
Algehele gradering
Sal enige tyd weer daar slaap.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering Henriette. Hoop ons sien jou binnekort weer by Hendersons.
Richard P - Jun 2023
Algehele gradering
Baie aangenaam. Mense vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie dankie vir jou terugvoering, Richard. Ons sal beslis werk maak van die items wat jy genoem het. Groete, Leigh-Ann
Annelize S - Okt 2023
Algehele gradering
Gemaklike oorslaap.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Annelize
Ons is so bly om te hoor jul het jul verblyf en die Lounge se kos so baie geniet! Ons stem beslis saam dat die burgers die beste is in die wereld :)
Groete
Leigh-Ann
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Leane C - Jan 2022
Algehele gradering
Gerieflik en vriendelik.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer! Hoop ons sien jul binnekort weer!
Ronel S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie netjiese en skoon kamer, vriendelike diens.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer en kommentaar. Ons hoop om jul gou weer te verwelkom by Hendersons!
Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Arries L - Jul 2021
Algehele gradering
Goeie rus.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Arries. Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Die Hendersons span.
Hendrik B - Nov 2021
Algehele gradering
Heerlike kos.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en kommentaar, Hendrik. Ons is baie bly dat jul die verblyf by Hendersons geniet het en hoop om julle gou weer te sien!
Chris G - Sep 2021
Algehele gradering
Puik.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Chris. Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet en sien uit om julle gou weer te sien.
Groete, almal by Hendersons
Chris G - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike gasvry.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou komplimente, Chris. Ons is baie bly jul was beïndruk met die akkommodasie en sien uit om julle gou weer te sien.
Groete, almal by Hendersons
Sune N - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en netjiese geriewe.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Sune! Ons is baie bly jul het jul verblyf geniet en hoop om julle gou weer te sien!
Japie V - Jan 2021
Algehele gradering
Alles baie goed, waarde vir geld.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Japie! Ons sal beslis kyk daarna. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete, Leigh-Ann
Michael B - Nov 2021
Algehele gradering
Clean and convenient.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your review and compliments, Michael. We are glad to hear that you enjoyed your stay and hope to see you back soon.
Nicolaas B - Aug 2021
Algehele gradering
Ruim, skoon kamers.
Maretta T - Apr 2021
Algehele gradering
Lieflike ruim kamers.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die kompliment, Maretta.
Ons is bly jy het jou verblyf by Hendersons geniet en ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Jacob P - Des 2020
Algehele gradering
Peaceful and very accommodating.
Lees meerHendersons Lodge se terugvoer
Thank you Jacob for your review and kind words. We are so happy to hear that you enjoyed your stay and had a relaxing time. We wish you all the best and hope to have you back soon.
Kind regards
Leigh-Ann and the team
James B - Sep 2020
Algehele gradering
An oasis
Braam C - Sep 2020
Algehele gradering
Baie georganiseerd.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Braam,
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente
Ons hoop jy het jou tyd hier geniet en hoop om jou gou weer te sien
Groete,
Leigh-Ann en die span by Hendersons
Coenraad K - Jan 2020
Algehele gradering
Man, ons het lekker geslaap/
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Coenraad
Baie dankie vir jou terugvoer en kompliment. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien. Lekker dag verder
Groete,
Leigh-Ann en die span
Danie R - Sep 2020
Algehele gradering
Lusteloosheid en belangeloosheid van personeel.
Anonieme gas - Mei 2020
Algehele gradering
Gavin R - Sep 2019
Algehele gradering
Very good, thank you.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your review and comments, Gavin. We look forward to welcoming you back!
Annetjie G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjiese verblyf.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie Annetjie vir jou terugvoer en kommentaar. Ons is baie bly dat julle dit geniet het by Hendersons. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete,
Leigh-Ann en die span
Derek M - Feb 2019
Algehele gradering
Hendersons Boutique Lodge laat 'n warm gevoel na.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer en komplimente, Derek. Dit was vir ons heerlik om jul hier te hê!
Hoop ons sien jul gou weer!
Groete,
Leigh-Ann en die span
Riaan M - Feb 2019
Algehele gradering
Gerieflik en baie aangenaam.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Riaan,
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om terugvoer te gee aan Hendersons Lodge.
Ons is baie bly dat jul die verblyf geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Leigh-Ann en die span
Coenie L - Jun 2019
Algehele gradering
Value for money.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your feedback and kind words, Coenie.
We hope to see you again soon.
Madelaine J - Des 2019
Algehele gradering
Henderson Lodge is veilig en lekker om te gebruik Baie dankie.
Hendersons Lodge se terugvoer
Goeie dag Madelaine,
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete,
Leigh-Ann en die span
Lianna J - Mei 2019
Algehele gradering
Baie oulike gastehuis, kamer netjies en gerieflik, badkamer kort.
Hendersons Lodge se terugvoer
Goeiedag Lianna,
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy dit onder ons aandag gebring het. Ons was nie bewus daarvan nie, maar sal dadelik daarvan werk maak
Groete,
Leigh-Ann
Pieter K - Jun 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en alles wat mens nodig het vir een nag, is beskikbaar.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Pieter. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Elana T - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Elana. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die span
Victoria M - Sep 2019
Algehele gradering
Adequate accommodation for family with kids for one night.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Voldoende akkommodasie vir 'n gesin met kinders vir een nag.
Skoon, veilig en rustig vir reisigers.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your review and feedback.
We hope you enjoyed your stay and hope to see you again soon.
Gerald B - Jan 2019
Algehele gradering
Baie netjies en skoon, sal weer daar oorbly.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Gerald
Baie dankie vir jou terugvoer en kommentaar. Ons hoop om julle gou weer te sien. Geseënde 2019 vir jou
Groete, Leigh-Ann.
Thea Q - Nov 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer en komplimente, Thea.
Dit was vir ons baie lekker ook om jul hier te hê en hoop om jul gou weer te sien.
Geseënde Kersfees en voorspoedige Nuwe jaar vir julle.
Marlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Rus en vrede!
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Marlene. Ons is so bly jul het die verblyf geniet. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Leigh-Ann en die span
Mark R - Jun 2018
Algehele gradering
Awesome stay and room was a huge surprise. Really big and spacious.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your valued feedback, Mark. We thoroughly enjoyed having you guys stay with us and hope to have you back soon.
Warm regards,
Leigh-Ann and the team.
Elrina P - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en bekostigbaar.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Elrina! Dit was vir ons ‘n groot plesier om jul hier te hê. Hoop ons sien jul binnekort weer.
Groete,
Leigh-Ann en die Hendersons span
Marianne C - Okt 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en uiters skoon en gerieflik.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Marianne,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Jammer oor die misverstand i.v.m. die ontbyt. Ek sal werk maak daarvan dat die informasie beter deurgegee word.
Ons hoop om jou gou weer te verwelkom
Groete,
Leigh-Ann
Sune N - Apr 2018
Algehele gradering
Netjies en ruim kamer.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Suné. Dit was vir ons baie lekker om jul hier te hê en ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die Hendersons span.
Karin M - Jun 2018
Algehele gradering
Baie gasvry, vriendelik, netjies.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, Karin. Ons is baie bly dat jy ons akkommodasie geniet het en ons hoop om jou gou weer te sien.
Groete
Leigh-Ann en die Hendersons span.
George N - Jul 2018
Algehele gradering
Nice and friendly, close to town.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your valued feedback, Lebo. We enjoyed having you stay with us, and we hope to see you again soon.
Regards,
Leigh-Ann and the Hendersons team
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Vicky S - Sep 2017
Algehele gradering
Dit was fantasties!
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Vicky!
Ons hoop om jul gou weer te sien!
Groete,
Leigh-Ann
Willem S - Mrt 2017
Algehele gradering
Lekker groot, ruim kamer en alles wat jy benodig is beskikbaar.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer, Willem. Ons geniet dit elke keer om julle hier te verwelkom en sien uit na jul volgende besoek!
Groete,
Leigh-Ann en die span
Paul Venter V - Des 2017
Algehele gradering
Excellent place to stay.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your valued feedback, Paul! We truly enjoyed having you stay with us.
Wishing you a merry Christmas and prosperous New Year!
Mariaan J - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik, skoon en netjies.
Hendersons Lodge se terugvoer
Beste Mariaan,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, ons waardeer dit baie! Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Leigh-Ann
Pippa H - Okt 2017
Algehele gradering
Noisy and uncomfortable.
Hendersons Lodge se terugvoer
Dear Pippa
I am deeply saddened to hear that you found your stay with us uncomfortable.
You however never gave me any chance to explain the options regarding breakfast, mention that extra pillows are available or that you should let us know if you needed anything to make your stay more comfortable - as you walked off while being spoken to during the check-in procedure.
Please note that we have measures in place regarding the safety of our guests, namely: CCTV, burglar bars, a fenced property and motorized gate to keep our guests safe. The construction workers on site are currently doing renovations at our property and are required to sign in and out daily.
Please feel free to contact us, should you wish to discuss the matter further.
Yours sincerely
Leigh-Ann
Manager
Nelleke K - Des 2016
Algehele gradering
Goeie verblyf in Senekal.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer!
Ons hoop om jul bonnekort weer te verwelkom by Hendersons!
Groete, Leigh-Ann en die span
Willem S - Aug 2016
Algehele gradering
Goeie waarde vir jou geld.
Hendersons Lodge se terugvoer
Hi Willem,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ons plaas slegs bo lankens op beddens wanneer dit so versoek word, aangesien ons duvet oortreksels na elke verblyf gewas word. Ons dorp 'n erge water tekort het en ons bespaar water sover moontlik.
Ons hoop om jou binnekort weer te verwelkom.
Groete,
Leigh-Ann
David V - Jun 2016
Algehele gradering
Netjies, skoon, ruim en baie prakties vir 'n vinnige oornagplek.
Hendersons Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer. Ons is baie bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het. Ons kyk ook reeds daarna om een van die kamers semi-selfsorg te maak vir juis daardie doel. Ons hoop om jul weer by Hendersons te sien in die toekoms.
Groete,
Leigh-Ann
Francois V - Apr 2016
Algehele gradering
Indien vergelyk met ander eenhede van dieselfde koste is dit nie waarde vir geld nie.
Hendersons Lodge se terugvoer
Geagte Francois
Baie dankie vir jou kommentaar. Let asb. daarop dat ek wel verduidelik het voor jou bespreking bevestig was, dat ons tans besig is met opgradering en die kamers wat beskikbaar was (en teen 'n afslag prys bespreek is deur jou) nog nie oorgedoen is nie.
Badproppe word verwyder aangesien ons dorp geen water het nie as gevolg van die droogte en ons dit moet aankoop en laat aflewer per liter. Badproppe word verskaf op aanvraag en daar is een gestuur na jul kamer minder as 5 minute nadat daarvoor gevra is. Die tuine en grasperk ly ongelukkig ook onder die droogte en is buite ons beheer op die oomblik.
Ek was glad nie bewus van enige probleem met die diens of hoe skoon die kamers was nie. Ek sal dit graag verder met jou wil bespreek indien jy meer besonderhede het. Ons streef daarna om ons kliente gelukkig te hou en te verbeter waar ons kan.
Ons hoop om jul te verwelkom in die toekoms in ons nuwe moderne eenhede.
Groete
Leigh-Ann, Bestuurder
Dean D - Nov 2015
Algehele gradering
Worth a stop over.
Hendersons Lodge se terugvoer
Thank you for your valued feedback and kind compliments. We're so happy to hear that you enjoyed your stay and found the information folder helpful too. We hope to have you back again soon :)
Elna G - Des 2015
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Lees meerHendersons Lodge se terugvoer
Hi Elna,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons maak reeds werk van die parkeer area en die area waar die honde toegang het, om van gaste verwyder te wees. Hulle dra wel by tot die veiligheid van ons gaste.
Ons hoop om julle weer te sien in die toekoms
Groete, Leigh-Ann
Marike S - Okt 2015
Algehele gradering
Dit was mooi en netjies.
Hendersons Lodge se terugvoer
Beste Marike,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n groot plesier om julle hier te hê.
Vriendelike groete,
Leigh-Ann
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang