Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hendersons Lodge

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Rona S
1 nag
5.0
Jul 2024

Gerieflik. Die klein dingetjies tel. Dit is ons tweede besoek aan Hendersons Lodge. Dit sal in die toekoms ook altyd my pitstop wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir die terugvoer en komplimente, Rona. Dis altyd lekker om julle hier te ontvang.

Andrew D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Veilige blyplek met die nodige geriewe vir die sakereisiger. Veiligheid is belangrik omdat daar baie mense in die omgewing beweeg. Die restaurant maak vroeg toe, maar hulle lewer steeds kos in die kamer af voor hulle toemaak. Handige hekreëlings met 'n oopbelstelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer en komplimente, Andrew! Ons hoop jy het die verblyf geniet by Hendersons! Groete Die Hendersons span

Coenraad K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Ek sal Hendersons Lodge aanbeveel. Dis ons tweede keer daar. Nie eers gekyk na 'n ander plek nie. Diens is uitstekend. Kos baie geniet. Die instandhouding moet opgeskerp word. Die stortkop moet skoongemaak of vervang word in kamer 1. Die een venster hang skeef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Hi Coenraad! Baie dankie vir die terugvoer en komplimente! Ons het reeds werk gemaak van die items wat jy genoem het. Hoop ons sien julle binnekort weer! Lekker dag

Frans S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Verblyf goed maar beddegoed en stort kort aandag. Dit was goed vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Dankie vir jou terugvoer. Lekker dag

Mariette V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en gerieflik. Selfs met ons aankoms, in die middel van "loadshedding", was dit nogsteeds alles ok. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie Mariette vir jou terugvoer. Hoop ons sien jou binnekort weer

Maeike H
1 nag Saam met vriende
4.8
Nov 2023

Good. Stay was good. Friendly people and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is baie bly dat jul die verblyf en die etes geniet het. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.

Henriette S
1 nag
4.8
Mei 2023

Sal enige tyd weer daar slaap. Gastehuis is baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie vir jou terugvoering Henriette. Hoop ons sien jou binnekort weer by Hendersons.

Richard P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Baie aangenaam. Mense vriendelik en behulpsaam. Kamer baie netjies. 1. Hare in bad van vorige gaste. 2. Wasbakkrane nie vas nie. 3. Handvatsel in bad weg. 4. Die tuin het aandag nodig. Gee net 'n bietjie liefde aan die plante!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Baie dankie dankie vir jou terugvoering, Richard. Ons sal beslis werk maak van die items wat jy genoem het. Groete, Leigh-Ann

Annelize S
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2023

Gemaklike oorslaap. Verblyf was gemaklik. Die restaurant is fantasties! Dit is die beste burger ooit.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Hi Annelize Ons is so bly om te hoor jul het jul verblyf en die Lounge se kos so baie geniet! Ons stem beslis saam dat die burgers die beste is in die wereld :) Groete Leigh-Ann

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
1.8
Apr 2023

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0
Leigh-Ann
Hendersons Lodge
Hi Beulah. Thank you for your feedback. We only replace towels when requested, not every day when you stay for 3 days. The linen was clean when you arrived, no one slept on it before you and the beds all have bases. I’m not sure what you mean by saying they don’t. We would’ve gladly assisted with the wifi had we known you had trouble connecting. I apologise that the gate wasn’t always working. The recent change to stage 6 load shedding unfortunately caught us off-guard and the battery didn’t last as it normally would. The potholes are unfortunately out of our control and the fact that you booked accommodation 100km away from where you needed to be. Wishing you a great day further.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leigh-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1q43sBajmUniF0gDaxk8xG7nnKEnmemWTIVxbNzGKxyT4vyIxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 26 Hoog Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.318567791415 27.623097002506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang