Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hendersons Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hendersons Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op pad na die Drakensberge.

Verblyf by Hendersons Lodge bestaan uit 6 ruim slaapkamers, elkeen met lugversorging, 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe sluit in: platskerm-TV met plaaslike kanale, 'n paneelverwarmer en 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolfoond sowel as koffie- en teemaakgeriewe.

Elke kamer het sy eie ingang en gaste kan die gemeenskaplike braai-area en gratis WiFi gebruik. Daar is ook parkeerplek vir motors beskikbaar. Hendersons Boutique Lodge is na aan verskeie restaurante en is ook gerieflik naby die N5-snelweg.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Wat gaste dink
Rona S
5.0
Gerieflik. Die klein dingetjies tel. Dit is ons tweede besoek aan Hendersons Lodge. Dit sal in die toekoms ook altyd my pitstop wees.
Jul 2024
Andrew D
Besigheidsreis
5.0
Veilige blyplek met die nodige geriewe vir die sakereisiger. Veiligheid is belangrik omdat daar baie mense in die omgewing beweeg. Die restaurant maak...
Sien meer
Apr 2024
Coenraad K
Gesin met klein kinders
5.0
Ek sal Hendersons Lodge aanbeveel. Dis ons tweede keer daar. Nie eers gekyk na 'n ander plek nie. Diens is uitstekend. Kos baie geniet. Die instandhou...
Sien meer
Jan 2024
Mariette V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en gerieflik. Selfs met ons aankoms, in die middel van "loadshedding", was dit nogsteeds alles ok. Beslis waarde vir geld.
Mrt 2023
Maeike H
Saam met vriende
4.8
Good. Stay was good. Friendly people and very helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Leigh-Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
  • Gaste dink Hendersons Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1q43sBajmUniF0gDaxk8xG7nnKEnmemWTIVxbNzGKxyT4vyIxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 64 5 1 5 26 Hoog Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.318567791415 27.623097002506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang