Hendersons Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hendersons Lodge is in Senekal in die Vrystaat geleë. Dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek soek op pad na die Drakensberge.
Verblyf by Hendersons Lodge bestaan uit 6 ruim slaapkamers, elkeen met lugversorging, 2 enkelbeddens wat omskep kan word in 'n koninggrootte-bed, met 'n en suite-badkamer met 'n bad of stort, 'n wasbak en 'n toilet. Geriewe sluit in: platskerm-TV met plaaslike kanale, 'n paneelverwarmer en 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolfoond sowel as koffie- en teemaakgeriewe.
Elke kamer het sy eie ingang en gaste kan die gemeenskaplike braai-area en gratis WiFi gebruik. Daar is ook parkeerplek vir motors beskikbaar. Hendersons Boutique Lodge is na aan verskeie restaurante en is ook gerieflik naby die N5-snelweg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Leigh-Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 72
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat
- Gaste dink Hendersons Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Hoog Straat, Senekal, 9600, Vrystaat