Henne's Rest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lorna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Bettie K - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Natasha K - Jan 2024
Algehele gradering
A lovely stay.
Yolandé J - Jan 2024
Algehele gradering
Therapeutic, breathtaking and a good feeding of the soul.
Lees meerLezett V - Aug 2024
Algehele gradering
Rus vir die siel.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Lezette vir jou mooi resensie van Henne's Rest. Groete, Henne's Rest.
Coba V - Jun 2024
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie van Henne's Rest. Julle is baie welkom om weer te kuier. Vriendelike groete, Henne's Rest.
Kobie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekke plek.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir die mooi boodskap, so bly julle het dit geniet by Hennesrest.
Sarel M - Apr 2024
Algehele gradering
. Dit was aangenaam en baie diere gesien.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie, Sarel. So bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer. Groete, Henne'sRest.
Gawie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker naweek wegbreek.
Celia B - Mrt 2024
Algehele gradering
Nie rustig genoeg nie.
Lees meerSherin G - Aug 2023
Algehele gradering
Family catch-up. We live in Australia and our South African family joined us.
Wiets W - Aug 2023
Algehele gradering
Te kort. Het dit baie geniet. Min diere gesien.
Anthea E - Apr 2023
Algehele gradering
Nature at its best!
Lees meerMarius V - Mrt 2023
Algehele gradering
Goeie ligging, goed toegerus.
Henne's Rest se terugvoer
Goeiemiddag Marius
Ek het goeie nuus. Ons het nou n splinter nuwe decoder met die volle DStv paket. Die bome is ongelukkig op parkgrond en dis teen die wet om te verwyder of hulle te beskadig. Ons kan ongelukkig niks daaraan doen nie. Vriendelike Groete, Henne's rest
Cecilia J - Feb 2023
Algehele gradering
Lekkerste plek. Ongelooflikke ligging.
Henne's Rest se terugvoer
Goeie middag Cecilia
Baie dankie vir die mooi resensie wat julle vir Henne's rest ingedien het, waardeer die woorde baie. Groete, Henne's rest
Vince A - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik, goeie ligging.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Vince, vir jou vriendelike woorde ten opsigte van Henne's Rest, waardeer dit opreg. Vriendelike groete, Henne's Rest
Liandri D - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Erin P - Des 2022
Algehele gradering
Everything was just perfect.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons waardeer julle opinie baie. Vriendelike Groete, Lorna Hiestermann
Melissa V - Aug 2022
Algehele gradering
Wonderlik.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Melissa, vir die goeie woorde wat jy vir ons ingestuur, ons waardeer dit opreg Vriendelike Groete, Henne'srest.
Claudien E - Jul 2022
Algehele gradering
Tiek al die boksies.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Claudien vir mooi woorde wat jy oor Henne's Rest gesê het, waardeer dit baie. Nogmals dankie. Groete Henne'srest
Renee V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Henne's Rest se terugvoer
Goeiemore Renée
Baie dankie vir mooi woorde wat jy oor ons plekkie, Henne's Rest. te sê het. Ek waardeer dit baie, nogmals dankie.
Lorna Hiestermann
Nicolaas M - Mrt 2022
Algehele gradering
Uit London vir oulaas met kinders en familie te kuier wat immigreer.
Henne's Rest se terugvoer
Beste Nicolaas
Baie dankie oor mooi woorde wat julle oor ons plekkie gesê het, waar dit ontsettend baie.
Groete, Lorna Hiestermann.
Tanya R - Mrt 2022
Algehele gradering
A perfect getaway for the weekend.
Andre D - Jan 2022
Algehele gradering
Alles wat jy sien op webblad en wat hul sê, lekker plek.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Andre vir die mooi en positiewe wat jy wat jy van Henne's Rest geskryf het, ons waardeer die goeie publisiteit baie.
Ian W - Jan 2022
Algehele gradering
Fantastic experience.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Ian, vir die mooi woorde ek waardeer dit. Ons is so bly julle het die vakansie geniet en ons sal bly wees om julle weer te sien. Vriendelike Groete, Henne'srest.
Dean C - Sep 2022
Algehele gradering
It was a very special place.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir julle baie mooi resensies waardeer
Andries E - Okt 2022
Algehele gradering
Great location.
Christie L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Danie B - Des 2021
Algehele gradering
Dit was een fantastiese vakansie.
Lourens B - Nov 2021
Algehele gradering
Baie naby aan die Krugerwildtuinheining. Ongelooflike bos-ervaring!
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Lourens vir die mooi woorde, ons waardeer dit baie,
Henne'srest Lorna
Johan V - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties.
Madia V - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik, skoon en gemaklik.
Henne's Rest se terugvoer
Goeiemôre Madia, Ek waardeer en sê dankie vir die mooi woorde wat jy gesê het oor Henne's Rest. Baie, baie dankie, Groete
Lionel V - Aug 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, ruim, goed ingerig.
Johan V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Henne's Rest se terugvoer
Halo Johan, Ek is baie bly julle het jul verblyf by Henne's Rest geniet en baie dankie vir die pragtige resensie. Groete, Lorna.
Nicola S - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlike wegbreeknaweek.
Candice-leigh H - Okt 2020
Algehele gradering
An absolute pleasure!!
Henne's Rest se terugvoer
Dear Candice-Leigh Thanx for the lovely compliment, we appreciate your praise. We want and hope to keep it that way.
Regards, Lorna
Rickus P - Aug 2020
Algehele gradering
Such a nice place with excellent service and a great view of the river! Highly recommend this place.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Lionel vir die goeie resensie wat jy vir ons Henne's Rest ingehandig waardeer baie.
Monica J - Des 2019
Algehele gradering
Lieflike huis met baie spasie.
Henne's Rest se terugvoer
Hi Monica
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek is bly jul het die kuier by Henne’s Rest geniet. Ons hoop om jul gou weer daar te ontvang.
Groete
Elna
Rose M - Aug 2019
Algehele gradering
Lekker kuierhuis vir groep van 10.
Henne's Rest se terugvoer
Dankie Rose ek is bly jul het dit geniet. Dankie ook vir die terugvoer ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Elna
Wyona F - Jun 2019
Algehele gradering
Rested, recharged and refocused in the lap of nature and in comfort!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
In die skoot van die natuur en in gemak, gerus, herlaai en herfokus!
Die verblyf is wonderlik! Maklike praktiese kook- en leefruimte. Voldoende ruimte vir 'n groot groep. Hoë kwaliteit linne en beddens. Wonderlike plek en sebra, blouwildebeeste, koedoe, kameelperde en baie ander takbokke en 'n volstruis het ons gereeld besoek! Die beste van alles is die vriendelike opsigter, Lirisha, wat in- en uitklok 'n absolute vreugde maak!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henne's Rest se terugvoer
Dear Wyona,
Thank you for the feedback, it is much appreciated. It is always nice to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you back soon.
I will also inform Liresia. She will appreciate the feedback.
Regards,
Elna
Leandra V - Jun 2019
Algehele gradering
Hoogs aan te beveel.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie, Leandra. Ons waardeer die terugvoer en sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom.
Groete,
Elna
Stephan C - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties lekker.
Henne's Rest se terugvoer
More Stephan,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul kuier geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Elna
Wyona F - Feb 2019
Algehele gradering
A place of rest and refreshing!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Rusplek en verfrissend!
Skoon, gemaklik, goed toegerus en baie goed geleë! Ons is baie goed ontvang deur Liresia. Die kamers en opset maak dit baie maklik om as 'n groot span te skakel, maar laat genoeg spasie om asem te haal en eie tyd te hê! Dankie vir 'n wonderlike verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Henne's Rest se terugvoer
Hi Wyona,
Thank You for the feedback. I am so glad that you enjoyed your stay. We are looking forward to your visit later in the year.
Regards,
Elna
Adriaan S - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige, groot huis met genoeg ruimte vir 'n groot groep.
Henne's Rest se terugvoer
Naand Adriaan
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop om jul gou weer te
sien.
Groete
Elna
Cornelia Z - Mrt 2019
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Cornelia ons waardeer dit baie. Ons kan net ons fasiliteit verbeter as ons terugvoer van ons gaste kry. Dit is vir ons lekker om te verneem dat jul die tydjie by Henne’s Rest geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Melanie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Henne's Rest se terugvoer
Goeiedag Melanie,
Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons kuiergaste hul tydjie by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te verwelkom.
Groete
Elna
Hennie H - Okt 2018
Algehele gradering
Heerlike week gehad en kinders het hulself geniet in die plonspoel.
Henne's Rest se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.
Ek sal jou voorstel vir n potjie defnitief oorweeg.
Groete,
Elna
Stephan S - Jul 2018
Algehele gradering
'n Pragtige bosveld-juweel wat rus en vrede gebied het.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie Stephan ek waardeer die terugvoer en is bly dat jul dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Elna
Melissa B - Sep 2018
Algehele gradering
Was 'n heerlike kuier en baie ontspannend.
Henne's Rest se terugvoer
More Melissa.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jul dit geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Groete Elna
Joe N - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik, netjies en skoon, met al die geriewe wat 'n mens kan begeer.
Henne's Rest se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering Joe, dit word opreg waardeer.
Groete
Elna
Chris D - Jul 2018
Algehele gradering
Was aangenaam, miskien net skoonmakers bysit, of opsies vir skoonmakers.
Henne's Rest se terugvoer
Beste Chris,
Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.
Ons dui wel op die profiel onder geriewe aan dat skoonmaakdiens gereël kan word op versoek. Ek het ook verlede week 'n skottelgoedwasser geinstalleer om dinge bietjie meer gerieflik te probeer maak.
Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Elna
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Blouvalklaan 3142, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang