Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henne's Rest

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bettie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Die plek is netjies en het alles wat nodig is. Sal beslis weer gebruik maak van Henne's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A lovely stay. We had a good break, and the kitchen had all the amenities almost like home. The caretaker was very helpful. The only negative is that the dip pool was ice cold, perhaps a solar panel/heat pump would solve that .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Therapeutic, breathtaking and a good feeding of the soul. Henne's Rest is truly an underrated gem. It is like a little piece of bush paradise, and staying there is truly therapeutic. Lorna was always willing to answer questions we had beforehand, and Liresia was always just a phone call away if we needed something. We didn't need to drive anywhere to see wildlife, as our daily visits were in abundance from the wildlife. Everything from nosy monkeys, warthogs, giraffes, wildebeest, zebra, birds, various buck and the majestic kudu visited us every day. The view across the river was amazing. We even saw a family of hippos and clearly heard them at night. It is truly worth every cent and the long travel from Cape Town. In a nutshell, the best and most memorable holiday we had as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezett V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rus vir die siel. Mooi plek, ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie Lezette vir jou mooi resensie van Henne's Rest. Groete, Henne's Rest.

Coba V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Hemel op aarde. Dit is hemel op aarde, so gerieflik, netjies, fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie vir die mooi resensie van Henne's Rest. Julle is baie welkom om weer te kuier. Vriendelike groete, Henne's Rest.

Kobie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekke plek. Ons het baie lekker gekuier die naweek. Pragtige plek. Gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie vir die mooi boodskap, so bly julle het dit geniet by Hennesrest.

Sarel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

. Dit was aangenaam en baie diere gesien. Ja, dankie. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie, Sarel. So bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer. Groete, Henne'sRest.

Gawie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Baie lekker naweek wegbreek. Die naweek was lekker. Heelwat diere gesien en die plek is naby aan die Kruger-heining.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Celia B
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Mrt 2024

Nie rustig genoeg nie. Dit was nie sleg nie, maar die feit dat die huis op so 'n besige hoek sit, maak dat mens nie regtig stilte en rustigheid ervaar nie. Op die webtuiste lyk dit asof die huis langs die rivier sit, maar dis ongelukkig besig, almal ry en loop daar verby. Hulle verwag dat elkeen sy eie skottelgoed was, wat ek geen probleem mee het nie, maar die goed is nie skoon genoeg nie. Ek dink hulle kan dit nou en dan kontroleer en asb. alles een keer was.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sherin G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Family catch-up. We live in Australia and our South African family joined us. Loved, loved, loved this place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R6 000
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 000
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blouvalklaan 3142, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3fc2f0796f9fc8ee179e1002d0b2171e43104772a0d1cc0957f04876256e3a1cc021023ddd6818e45c8c82171604e0482c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag, vir 10 mense 51 5 1 5 3142 Blouvalk Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.332748791067 31.801361739635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang