Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Henne's Rest

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jan F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Naweek was heeltemal te kort. Beslis lekker gekuier. Nie meer nodig as wat verskaf is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie Jan vir die mooi advertensie

Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Het die stilte waardeer en die bosgeluide geniet. Alles was wonderlik. Alles was 100%. Sal julle plek enige tyd weer besoek en is hoogs aanbeveel vir enige toeriste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie lekker ontspan, gekuier en diere gevoer. Baie mooi huis met fantastiese geriewe om jou naweek so maklik en as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fantasties. Ons het heerlik gekuier. Die plek is netjies en het alles wat nodig is. Sal beslis weer gebruik maak van Henne's Rest.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

A lovely stay. We had a good break, and the kitchen had all the amenities almost like home. The caretaker was very helpful. The only negative is that the dip pool was ice cold, perhaps a solar panel/heat pump would solve that .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandé J
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Therapeutic, breathtaking and a good feeding of the soul. Henne's Rest is truly an underrated gem. It is like a little piece of bush paradise, and staying there is truly therapeutic. Lorna was always willing to answer questions we had beforehand, and Liresia was always just a phone call away if we needed something. We didn't need to drive anywhere to see wildlife, as our daily visits were in abundance from the wildlife. Everything from nosy monkeys, warthogs, giraffes, wildebeest, zebra, birds, various buck and the majestic kudu visited us every day. The view across the river was amazing. We even saw a family of hippos and clearly heard them at night. It is truly worth every cent and the long travel from Cape Town. In a nutshell, the best and most memorable holiday we had as a family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezett V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rus vir die siel. Mooi plek, ons het baie lekker daar gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie Lezette vir jou mooi resensie van Henne's Rest. Groete, Henne's Rest.

Coba V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Hemel op aarde. Dit is hemel op aarde, so gerieflik, netjies, fantastiese ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie vir die mooi resensie van Henne's Rest. Julle is baie welkom om weer te kuier. Vriendelike groete, Henne's Rest.

Kobie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Lekke plek. Ons het baie lekker gekuier die naweek. Pragtige plek. Gaan beslis weer daar kuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie vir die mooi boodskap, so bly julle het dit geniet by Hennesrest.

Sarel M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

. Dit was aangenaam en baie diere gesien. Ja, dankie. Baie lekker en rustig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna
Henne's Rest
Baie dankie, Sarel. So bly julle het dit geniet. Hoop julle kom weer. Groete, Henne'sRest.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lorna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 4 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Blouvalklaan 3142, Marlothpark, 1320, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3fc2f0796f9fc8ee179e1002d0b2171e43104772a0d1cc0957f04876256e3a1cc021023ddd6818e45c8c82171604e0482c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 800 per nag, vir 8 mense 54 5 1 5 3142 Blouvalk Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -25.332748791067 31.801361739635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang