Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hennie's House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Mariska S
Kort verblyf
3.4
Apr 2024

Baie ontevrede klient. Ons het reg op die strand geboek met al die nodige fasiliteite, maar wat 'n teleurstelling. Die een TV was buite werking, geen TV vir die kinders nie. (Dit het gereën vir 2 dae, so ons moes binne bly). Wasmasjien was glad nie in werking nie. Het aan opsigter gerapporteer. Volgens hulle was dit net die seepbakkie. Ek moes met sakke vol nat wasgoed my reis voortsit Stillbaaitoe en weer laat was en droog. Wat is die punt as mens verblyf reel met die fasiliteite en dit dan nie werk nie? WiFi ook nie gewerk nie. Na al die ongerief wil hulle my R200.00 refund, wat ek voel onbillik is. Dit kan hulle maar regtig hou. Dit is nie eens genoeg om weer van my wasgoed te laat was en droog nie. Ek het gedink die opsigters en eiendomsagente maak seker alles is in orde voor die gaste arriveer.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Brendan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.6
Apr 2024

Nice location but almost unbearable. We were very disappointed in the house. The house is quite run down and the awful state of the bathrooms (plenty of mould) and pungent smells in the carpeted bottom bedrooms made it almost unbearable to stay (it was also not possible to sleep with windows open). The appliances were also faulty, and we were scared to use them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Junita W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

Fantasies! Huis was pragtig en die uitsig was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak V
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Fantasties. Ek sal Hennie's se huis weer kom besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2021

Was amaizing. The location was great, view awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kanna W
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2021

Genotvolle kuier. Sentraal, loopafstand van alle fasiliteite. Geskik vir groot familiegroepe. Baie lekker gekuier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Christie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2019

Waar jy die see kan sien, hoor en ruik. Fantastiese huis met mooiste uitsig oor die see. Het elke oomblik geniet. Lekker ruim huis waar jy tuis voel. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rickus L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2018

Baie goeie ligging, goed toegerus en baie gerieflik. Baie geniet. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Aug 2018

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Point Geverifieer

Eiendomme 49

Resensies 158

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 840
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 840
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blandstraat 17, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbTC4hdXnoVwokd8hFMbkRiRU2t9ZEDKoYYYGDDQXmGOeKCk2Fn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 840 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 13 Bland Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.181821526936 22.156430482864

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang